Anneli van Rooyen - Soos Ou Vriende - Übersetzung des Liedtextes ins Englische

Soos Ou Vriende - Anneli van RooyenÜbersetzung ins Englische




Soos Ou Vriende
Like Old Friends
Jy en ek kan deel in liefde
You and I can share in love
Ons kan rus in die wete
We can rest in the knowing
Soos ou vriende doen
Like old friends do
En selfs deur pyn en misverstande
And even through pain and misunderstandings
Kan ons glo in ons drome
We can believe in our dreams
Soos ou vriende doen
Like old friends do
Is daar lig of is dit donker
Whether there's light or it's dark
Ons bly altyd aanhou sien
We always keep on seeing
Oh tyd se gang kan hoop nie breek nie
Oh, the passage of time can't break hope
Ons sal saamreis na more
We'll journey together to tomorrow
Soos ou vriende doen
Like old friends do





Autoren: Andersson, Anneli Van Rooyen, Ulvaeus


Aufmerksamkeit! Hinterlassen Sie gerne Feedback.