Brendan Peyper - 'n Boeredrukkie vir My Boeremeisie - Übersetzung des Liedtextes ins Französische

'n Boeredrukkie vir My Boeremeisie - Brendan PeyperÜbersetzung ins Französische

'n Boeredrukkie vir My Boeremeisie
Une Câlin de fermier pour ma fermière
Ek weet ek is nie ryk nie
Je sais que je ne suis pas riche
Aan geld of groot praktyk nie
En argent ou en grande pratique, non
Maar wat ek het sal ek met jou wil deel altyd
Mais ce que j’ai, je veux le partager avec toi, toujours
Ek ry nie 'n fancy kar nie
Je ne conduis pas une voiture chic
Ek's nie in n famous band nie
Je ne suis pas dans un groupe célèbre
Geen geld sal ooit kan koop wat ek vir jou voel
Aucun argent ne pourra jamais acheter ce que je ressens pour toi
Ek wens ek kan dit vir jou se met n duisend rose
Je souhaiterais pouvoir te le dire avec mille roses
Maar ek kan nie langer wag nie so ek dit nou
Mais je ne peux plus attendre, alors je te le dis maintenant
Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie
Avec une câlin de fermier pour ma fermière
'N Boerekoffie en n boerebeskuitjie
Un café de fermier et un biscuit de fermier
Styf teen my boerehart sal ek jou vashou
Serre-moi fort contre mon cœur de fermier
'N Boeredrukkie vir my boeremeisie
Une câlin de fermier pour ma fermière
Ek vat jou hand en sing vir jou n wysie
Je prends ta main et je chante une chanson pour toi
Dan stap ons onder deur die maan
Puis nous marchons sous la lune
Ek en ny suikerbekkie saam
Moi et mon petit sucre, ensemble
Ek het nog nie ver gereis nie
Je n’ai pas beaucoup voyagé
Italië of parys nie
En Italie ou à Paris
Maar as ek ooit sal toer is dit saam met jou
Mais si jamais je fais une tournée, ce sera avec toi
Ek is nie 'n superhero
Je ne suis pas un super-héros
Maar ek voel soos een as jy my vashou
Mais je me sens comme un quand tu me tiens
Deur storms en deur vuur beskerm ek jou
A travers les tempêtes et le feu, je te protège
Ek wens ek kan dit vir jou se met n duisend rose
Je souhaiterais pouvoir te le dire avec mille roses
Maar ek kan nie langer wag nie so ek dit nou
Mais je ne peux plus attendre, alors je te le dis maintenant
Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie
Avec une câlin de fermier pour ma fermière
'N Boerekoffie en n boerebeskuitjie
Un café de fermier et un biscuit de fermier
Styf teen my boerehart sal ek jou vashou
Serre-moi fort contre mon cœur de fermier
'N Boeredrukkie vir my boeremeisie
Une câlin de fermier pour ma fermière
Ek vat jou hand en sing vir jou n wysie
Je prends ta main et je chante une chanson pour toi
Dan stap ons onder deur die maan
Puis nous marchons sous la lune
Ek en my suikerbekkie saam

Saaaaam
Ensemble
Ek en my suikerbekkie saam
Moi et mon petit sucre, ensemble

Autoren: Niel Schoombie, Brendan Peyper

Aufmerksamkeit! Hinterlassen Sie gerne Feedback.