Laurika Rauch - Lippetaal - Übersetzung des Liedtextes ins Englische

Lippetaal - Laurika RauchÜbersetzung ins Englische




Lippetaal
Lippetaal (English)
Die Judasboom breek uit in bloed
The Judas tree bursts into blood
′N boom kan, soos 'n mens, bly boet
A tree can, like a human, keep atoning
Die selfmoord van ′n
The suicide of a
Judas Is deur 'n kus ontsteek
Judas was ignited by a kiss
Versoening is verduister
Reconciliation was darkened
Die Judasboom moes breek
The Judas tree had to break
Dat bloeisels kan verkondig
So that blossoms could proclaim
So vleeslik soos 'n wond
As carnal as a wound
Die liefde van ′n Judas
The love of a Judas
Is bitter aan die mond
Is bitter in the mouth
Die liefde van ′n Judas
The love of a Judas
Is bitter aan die mond
Is bitter in the mouth
Die Judasboom breek uit in bloed
The Judas tree bursts into blood
'N boom kan, soos ′n mens, bly boet
A tree can, like a human, keep atoning





Autoren: Hennie Aucamp, Laurika Rauch


Aufmerksamkeit! Hinterlassen Sie gerne Feedback.