Добавлять перевод могут только зарегистрированные пользователи.
                                            
                                         
                                        
                                     
                                 
                             
                     
                 
                
                
                
                    
                    
                        
                            Mis Oor Jacobsbaai
Mon brouillard à Jacobsbaai
                         
                        
                            
                                        Die 
                                        deinserigheid 
                                        oor 
                                        die 
                                        baai 
                            
                                        La 
                                        brume 
                                        qui 
                                        plane 
                                        sur 
                                        la 
                                        baie 
                            
                         
                        
                            
                                        Word 
                                        in 
                                        ′n 
                                        ommesientjiestyd 
                                        'n 
                                        digte 
                                        mis 
                            
                                        Se 
                                        transforme 
                                        en 
                                        un 
                                        épais 
                                        brouillard 
                                        en 
                                        un 
                                        clin 
                                        d'œil 
                            
                         
                        
                            
                                        Wat 
                                        slenter 
                                        en 
                                        swaai 
                                        en 
                                        dwarrel 
                                        en 
                                        draai 
                                        in 
                                        die 
                                        baai 
                            
                                        Qui 
                                        déambule 
                                        et 
                                        se 
                                        balance, 
                                        tourbillonne 
                                        et 
                                        virevolte 
                                        dans 
                                        la 
                                        baie 
                            
                         
                        
                            
                                        Die 
                                        deinserigheid 
                                        oor 
                                        die 
                                        baai 
                            
                                        La 
                                        brume 
                                        qui 
                                        plane 
                                        sur 
                                        la 
                                        baie 
                            
                         
                        
                            
                                        Word 
                                        in 
                                        ′n 
                                        japtrap 
                                        se 
                                        tyd 
                                        'n 
                                        digte 
                                        mis 
                            
                                        Se 
                                        transforme 
                                        en 
                                        un 
                                        épais 
                                        brouillard 
                                        en 
                                        un 
                                        instant 
                            
                         
                        
                            
                                        Wat 
                                        slenter 
                                        en 
                                        swaai 
                                        waar 
                                        meeue 
                                        bohaai 
                            
                                        Qui 
                                        déambule 
                                        et 
                                        se 
                                        balance 
                                        où 
                                        les 
                                        mouettes 
                                        s'égosillent 
                            
                         
                        
                            
                                        En 
                                        bohaai 
                                        en 
                                        bohaai 
                                        in 
                                        die 
                                        baai 
                            
                                        Et 
                                        s'égosillent 
                                        et 
                                        s'égosillent 
                                        dans 
                                        la 
                                        baie 
                            
                         
                        
                        
                            
                                        En 
                                        die 
                                        mishoring 
                                        kreun 
                            
                                        Et 
                                        le 
                                        cor 
                                        de 
                                        brume 
                                        gémit 
                            
                         
                        
                            
                                        En 
                                        die 
                                        mishoring 
                                        steun 
                                        oor 
                                        die 
                                        baai 
                            
                                        Et 
                                        le 
                                        cor 
                                        de 
                                        brume 
                                        soupire 
                                        sur 
                                        la 
                                        baie 
                            
                         
                        
                            
                                        'N 
                                        Knaende 
                                        klank 
                                        van 
                                        Columbine 
                            
                                        Un 
                                        son 
                                        aigu 
                                        de 
                                        Columbine 
                            
                         
                        
                            
                                        Soos 
                                        die 
                                        liedjie 
                                        van 
                                        Auld 
                                        Lang 
                                        Syne 
                            
                                        Comme 
                                        la 
                                        mélodie 
                                        d'Auld 
                                        Lang 
                                        Syne 
                            
                         
                        
                        
                            
                                        Die 
                                        deinserigheid 
                                        oor 
                                        die 
                                        baai 
                            
                                        La 
                                        brume 
                                        qui 
                                        plane 
                                        sur 
                                        la 
                                        baie 
                            
                         
                                
                        
                            
                                        Word 
                                        in 
                                        ′n 
                                        handomkeer 
                                        tyd 
                                        ′n 
                                        digte 
                                        mis 
                            
                                        Se 
                                        transforme 
                                        en 
                                        un 
                                        épais 
                                        brouillard 
                                        en 
                                        un 
                                        clin 
                                        d'œil 
                            
                         
                        
                            
                                        Wat 
                                        langvinger 
                                        tas 
                                        waar 
                                        skuim 
                                        spoel 
                                        en 
                                        was 
                                        in 
                                        die 
                                        baai 
                            
                                        Qui 
                                        touche 
                                        du 
                                        bout 
                                        des 
                                        doigts 
                                        où 
                                        la 
                                        mousse 
                                        se 
                                        dépose 
                                        et 
                                        se 
                                        lave 
                                        dans 
                                        la 
                                        baie 
                            
                         
                        
                            
                                        Die 
                                        deinserigheid 
                                        oor 
                                        die 
                                        baai 
                            
                                        La 
                                        brume 
                                        qui 
                                        plane 
                                        sur 
                                        la 
                                        baie 
                            
                         
                        
                            
                                        Word 
                                        in 
                                        'n 
                                        seepbel 
                                        se 
                                        duur 
                                        ′n 
                                        donskombers 
                            
                                        Se 
                                        transforme 
                                        en 
                                        une 
                                        couverture 
                                        de 
                                        duvet 
                                        en 
                                        un 
                                        instant 
                            
                         
                        
                            
                                        Wat 
                                        snoesig 
                                        kom 
                                        lê 
                                        oor 
                                        rots 
                                        en 
                                        oor 
                                        boot 
                            
                                        Qui 
                                        se 
                                        blottit 
                                        confortablement 
                                        sur 
                                        le 
                                        rocher 
                                        et 
                                        sur 
                                        le 
                                        bateau 
                            
                         
                        
                            
                                        Oor 
                                        rotse 
                                        en 
                                        bote 
                                        wat 
                                        klou 
                                        en 
                                        kleef 
                            
                                        Sur 
                                        les 
                                        rochers 
                                        et 
                                        les 
                                        bateaux 
                                        qui 
                                        s'accrochent 
                                        et 
                                        collent 
                            
                         
                        
                            
                                        Waar 
                                        die 
                                        meeue 
                                        bohaai 
                                        en 
                                        bohaai 
                            
                                        Où 
                                        les 
                                        mouettes 
                                        s'égosillent 
                                        et 
                                        s'égosillent 
                            
                         
                        
                        
                            
                                        En 
                                        die 
                                        mishoring 
                                        kreun 
                            
                                        Et 
                                        le 
                                        cor 
                                        de 
                                        brume 
                                        gémit 
                            
                         
                        
                            
                                        En 
                                        die 
                                        mishoring 
                                        steun 
                                        oor 
                                        die 
                                        baai 
                            
                                        Et 
                                        le 
                                        cor 
                                        de 
                                        brume 
                                        soupire 
                                        sur 
                                        la 
                                        baie 
                            
                         
                        
                            
                                        'N 
                                        Knaende 
                                        klank 
                                        van 
                                        Columbine 
                            
                                        Un 
                                        son 
                                        aigu 
                                        de 
                                        Columbine 
                            
                         
                        
                            
                                        Soos 
                                        die 
                                        liedjie 
                                        van 
                                        Auld 
                                        Lang 
                                        Syne 
                            
                                        Comme 
                                        la 
                                        mélodie 
                                        d'Auld 
                                        Lang 
                                        Syne 
                            
                         
                        
                        
                            
                                        Die 
                                        dik 
                                        mis 
                                        hier 
                                        oor 
                                        Jacobsbaai 
                            
                                        Le 
                                        brouillard 
                                        épais 
                                        ici 
                                        sur 
                                        Jacobsbaai 
                            
                         
                        
                            
                                        Wag 
                                        vir 
                                        die 
                                        son 
                                        om 
                                        te 
                                        lig 
                                        en 
                                        dan 
                                        ontstaan 
                            
                                        Attend 
                                        que 
                                        le 
                                        soleil 
                                        se 
                                        lève 
                                        et 
                                        alors 
                                        apparaît 
                            
                         
                        
                            
                                        ′N 
                                        Sprokiesgesig 
                                        as 
                                        als 
                                        wat 
                                        verdwyn 
                                        het 
                                        verskyn 
                            
                                        Un 
                                        visage 
                                        de 
                                        conte 
                                        de 
                                        fées 
                                        lorsque 
                                        tout 
                                        ce 
                                        qui 
                                            a 
                                        disparu 
                                        réapparaît 
                            
                         
                        
                            
                                        Die 
                                        dik 
                                        mis 
                                        wat 
                                        wyk 
                                        voor 
                                        die 
                                        son 
                            
                                        Le 
                                        brouillard 
                                        épais 
                                        qui 
                                        cède 
                                        le 
                                        pas 
                                        au 
                                        soleil 
                            
                         
                        
                            
                                        Laat 
                                        net 
                                        'n 
                                        deinserigheid 
                                        wat 
                                        talm 
                                        en 
                                        toef 
                            
                                        Ne 
                                        laisse 
                                        qu'une 
                                        brume 
                                        qui 
                                        traîne 
                                        et 
                                        persiste 
                            
                         
                        
                            
                                        En 
                                        als 
                                        wat 
                                        verskyn 
                                        glim 
                                        soos 
                                        perlemoen 
                            
                                        Et 
                                        tout 
                                        ce 
                                        qui 
                                        apparaît 
                                        brille 
                                        comme 
                                        de 
                                        la 
                                        nacre 
                            
                         
                        
                            
                                        ′N 
                                        Prentjie 
                                        verskyn 
                                        soos 
                                        in 
                                        Brigadoon 
                            
                                        Une 
                                        image 
                                        apparaît 
                                        comme 
                                        dans 
                                        Brigadoon 
                            
                         
                        
                            
                                        En 
                                        die 
                                        meeue 
                                        bohaai 
                                        en 
                                        bohaai 
                            
                                        Et 
                                        les 
                                        mouettes 
                                        s'égosillent 
                                        et 
                                        s'égosillent 
                            
                         
                        
                        
                            
                                        En 
                                        die 
                                        mishoring 
                                        staak 
                            
                                        Et 
                                        le 
                                        cor 
                                        de 
                                        brume 
                                        cesse 
                            
                         
                        
                            
                                        Die 
                                        gesteun 
                                        en 
                                        gekreun 
                                        oor 
                                        die 
                                        baai 
                            
                                        Les 
                                        soupirs 
                                        et 
                                        les 
                                        gémissements 
                                        sur 
                                        la 
                                        baie 
                            
                         
                        
                            
                                        Ja, 
                                        die 
                                        mishoring 
                                        swyg 
                                        by 
                                        Columbine 
                            
                                        Oui, 
                                        le 
                                        cor 
                                        de 
                                        brume 
                                        se 
                                        tait 
                                            à 
                                        Columbine 
                            
                         
                        
                            
                                        Oor 
                                        die 
                                        liedjie 
                                        van 
                                        Auld 
                                        Lang 
                                        Syne 
                            
                                        Sur 
                                        la 
                                        mélodie 
                                        d'Auld 
                                        Lang 
                                        Syne 
                            
                         
                        
                        
                            
                                        Die 
                                        deinserigheid 
                                        oor 
                                        die 
                                        baai 
                            
                                        La 
                                        brume 
                                        qui 
                                        plane 
                                        sur 
                                        la 
                                        baie 
                            
                         
                        
                            
                                        Wyk 
                                        in 
                                        'n 
                                        ommesientjiestyd 
                                        voor 
                                        die 
                                        son 
                                        en 
                                        boot 
                            
                                        Cède 
                                        le 
                                        pas 
                                        au 
                                        soleil 
                                        et 
                                        au 
                                        bateau 
                                        en 
                                        un 
                                        clin 
                                        d'œil 
                            
                         
                        
                            
                                        En 
                                        rots 
                                        lê 
                                        en 
                                        glim 
                                        en 
                                        gloei 
                                        in 
                                        die 
                                        gloed 
                            
                                        Et 
                                        le 
                                        rocher 
                                        repose, 
                                        brille 
                                        et 
                                        rayonne 
                                        dans 
                                        la 
                                        lueur 
                            
                         
                        
                            
                                        Waar 
                                        die 
                                        meeue 
                                        bohaai 
                                        en 
                                        bohaai 
                            
                                        Où 
                                        les 
                                        mouettes 
                                        s'égosillent 
                                        et 
                                        s'égosillent 
                            
                         
                    
                    
                    
                        Bewerten Sie die Übersetzung 
                        
                        
                        
                            
                                
                                    
                                    
                                        Die Übersetzung kann nur von registrierten Benutzern bewertet werden.
                                        
                                     
                                    
                                 
                             
                         
                     
                    
                            
                                
                                
                            
                            
                                
                                
                            
                    
                
                
                
                    
                        Autoren: Marie Tredoux
                    
                    
                
                
                Aufmerksamkeit! Hinterlassen Sie gerne Feedback.