Twee - Darling - Übersetzung des Liedtextes ins Französische

Darling - TweeÜbersetzung ins Französische




Darling
Ma chérie
Darling
Ma chérie
Darling, kan ons nog 'n rukkie bly
Ma chérie, pouvons-nous rester encore un peu ?
Ek weet ons het al bietjie swaar gekry.
Je sais que nous avons eu du mal.
So kan ons nou vir een finaal besluit
Alors, pouvons-nous prendre une décision finale maintenant
Wat ons is voor ons huis toe ry?
Avant de rentrer à la maison ?
Ek sal dan weer aan die anderkant kan gaan staan
Je pourrais alors me tenir de l'autre côté
Vir 'n bietjie-bietjie liefde tot die einde van die maand
Pour un peu d'amour jusqu'à la fin du mois
Ek weet dit gaan dalk broekskeur maar ek weet ons kan dit maak
Je sais que ça pourrait être difficile, mais je sais que nous pouvons le faire
Gee net bietjie liefde tot die einde van die aand.
Donne-moi juste un peu d'amour jusqu'à la fin de la soirée.
Darling, ons kom al 'n lang pad saam
Ma chérie, nous avons parcouru un long chemin ensemble
Nou waarom wil jy goed so moeilik maak
Alors pourquoi veux-tu compliquer les choses ?
Jy weet mos ek sal jou p my hande dra
Tu sais que je te porterais dans mes bras
So kom ons geniet nou net ons tyd hier saam.
Alors profitons simplement de notre temps ensemble ici.
Ek sal dan weer aan die anderkant kan gaan staan
Je pourrais alors me tenir de l'autre côté
Vir 'n bietjie-bietjie liefde tot die einde van die maand
Pour un peu d'amour jusqu'à la fin du mois
Ek weet dit gaan dalk broekskeur maar ek weet ons kan dit maak
Je sais que ça pourrait être difficile, mais je sais que nous pouvons le faire
Gee net bietjie liefde tot die einde van die aand.
Donne-moi juste un peu d'amour jusqu'à la fin de la soirée.
Of het ek dan regtig al my kanse verbeur
Ou est-ce que j'ai vraiment perdu toutes mes chances ?
As dit die geval is wil ek net vir jou weer
Si c'est le cas, je veux juste te dire à nouveau
Se dat jy al ding is waaroor ek werklik omgee
Que tu es tout ce qui compte vraiment pour moi
As ons net hier uit kan kom,
Si nous pouvons juste sortir d'ici,
As ons net hier uit kan kom
Si nous pouvons juste sortir d'ici





Autoren: Kleinhans Herman


Aufmerksamkeit! Hinterlassen Sie gerne Feedback.