ADAM - Hartklop - translation of the lyrics into French

Hartklop - ADAMtranslation in French




Hartklop
Battement de cœur
Kom hier by my
Viens te coucher ici près de moi
So styf teen my maag of sy
Si serré contre mon estomac ou le tien
Ek wil fluister in jou oor
Je veux murmurer à ton oreille
Wat jy werklik voel hier binne my
Ce que tu ressens vraiment ici en moi
Dis stil hier by my
C'est calme ici près de moi
Net ek en jou hart en jy
Juste moi et ton cœur et toi
Ek wil nader aan jou kom le
Je veux me rapprocher de toi
Ek moet vir jou sê, sal jou altyd wil
Je dois te le dire, je te voudrai toujours
Voel jy my hartklop
Sens-tu mon cœur battre
Dis die klop soos n hammerhou
C'est le battement comme un coup de marteau
Wat liefde bou
Que l'amour construit
In die vorm van jou
Dans la forme de toi
Voel jy my hartklop
Sens-tu mon cœur battre
Dis die klank van n melodie
C'est le son d'une mélodie
Soos ek jou sien
Comme je te vois
My liefde simfonie vir jou
Ma symphonie d'amour pour toi
Gee my net n kans
Donne-moi juste une chance
Ag ons maak dan so mooi balans
Oh, on est si bien en équilibre
As jy kon voel wat ek nou voel
Si tu pouvais sentir ce que je ressens maintenant
As jy langs my le, sou jy ook kon se
Si tu te couches à côté de moi, tu pourrais aussi le dire
Voel jy my hartklop
Sens-tu mon cœur battre
Dis die klop soos n hammerhou
C'est le battement comme un coup de marteau
Wat liefde bou in die vorm van jou
Que l'amour construit dans la forme de toi
Voel jy my hartklop
Sens-tu mon cœur battre
Dis die klank van n melodie
C'est le son d'une mélodie
Soos ek jou sien
Comme je te vois
My liefde simfonie
Ma symphonie d'amour
In die vorm van jou
Dans la forme de toi
In die vorm van jou
Dans la forme de toi
In die vorm van jou
Dans la forme de toi
In die vorm van jou
Dans la forme de toi
Voel jy my hartklop
Sens-tu mon cœur battre
Dis die klop soos n hammerhou
C'est le battement comme un coup de marteau
Wat liefde bou
Que l'amour construit
In die vorm van jou
Dans la forme de toi
Voel jy my hartklop
Sens-tu mon cœur battre
Dis die klank van n melodie
C'est le son d'une mélodie
Soos ek jou sien
Comme je te vois
My liefde simfonie
Ma symphonie d'amour
Net vir jou
Juste pour toi
Net vir jou
Juste pour toi





Writer(s): Joe Foster


Attention! Feel free to leave feedback.