Lyrics Umasizakhe - Andries Bezuidenhout
Jou
brakdakhuis
teen
ʼn
bult
in
die
Karoo
Luike
voor
die
vensters
teen
die
son
daar
bo
Kind
wat
so
lees,
kind
wat
so
redeneer
As
jy
eers
begin
praat
sal
iets
mos
gebeur
Thina
sizwe
se
Afrika
Sikalel'
umhlaba
wethu
In
jou
huis
op
die
eiland
is
jy
ʼn
gas
van
die
staat
Wat
jaarliks
ʼn
wet
vir
jou
laat
pasmaak
Woorde
te
gevaarlik
vir
mense
om
te
lees
Woorde
wat
te
diep
raak
om
vry
te
kan
wees
Thina
sizwe
se
Afrika
Sikalel'
umhlaba
wethu
Buite
die
dorp
rus
jy
langs
Ma
Zondeni
Self
vind
ek
nie
woorde
om
vir
jou
iets
te
sê
nie
Thina
sizwe
se
Afrika
Sikalel'
umhlaba
wethu
Attention! Feel free to leave feedback.