Bok Van Blerk feat. Steve Hofmeyr, Bobby Van Jaarsveld, Ruhan Du Toit & Jay - Die Land - translation of the lyrics into English

Lyrics and translation Bok Van Blerk feat. Steve Hofmeyr, Bobby Van Jaarsveld, Ruhan Du Toit & Jay - Die Land

Die Land
The Land
Waar gaan jy speel met jou maatjies?
Where are you going to play with your friends?
Waar gaan jou spore toe waai?
Where will your footsteps lead you?
Waar gaan jy val, gaan jy opstaan en huil?
Where will you fall, where will you stand up and cry?
En waar gaan jy staar na die sonsak wat myle strek?
And where will you stare at the sunset that stretches for miles?
Wat los ons oor vir ons kinders?
What will we leave for our children?
Wat gaan ons eendag kan wys?
What will we be able to show one day?
Wat is nog reg of verkeerd, wil ek weet?
What is still right or wrong, I want to know?
Wat maak ons as jare se sweet te vergete gaan?
What will we do when years of sweat are forgotten?
Ek los vir jou die son en die see en die land my kind
I leave you the sun and the sea and the land my child
Belowe jy sal my aan die einde vind
Promise you'll find me at the end
My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou
My flag will continue to fly and I will sow the seeds for you
En jou veilig hou
And keep you safe

Die here hoor my - Ons sal ′n lewe vind
The lord hears me - We will find a life

Ek belowe jou
I promise you
Die land behoort ann jou
The land belongs to you
Wat het geword van die liefde?
What has become of love?
Wat het geword van die droom?
What has become of the dream?
Trane van duisende val op die sand
Tears of thousands fall on the sand
En die bome laat streker groei in landery
And the trees grow stronger in the fields
Ek los vir jou die son en die see en die land my kind
I leave you the sun and the sea and the land my child
Belowe jy sal my aan die einde vind
Promise you'll find me at the end
My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou
My flag will continue to fly and I will sow the seeds for you
En jou veilig hou
And keep you safe
Ek los vir jou die son en die see en die land my kind
I leave you the sun and the sea and the land my child
Die here hoor my - Ons sal 'n lewe vind
The lord hears me - We will find a life
My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou
My flag will continue to fly and I will sow the seeds for you
Ek belowe jou
I promise you
Die land behoort ann jou
The land belongs to you
Die land behoort aan jou

Attention! Feel free to leave feedback.