Die Campbells - Bokkie Ek Lui Jou Klokkie - translation of the lyrics into Russian

Bokkie Ek Lui Jou Klokkie - Die Campbellstranslation in Russian




Bokkie Ek Lui Jou Klokkie
Милая, я звоню тебе
Bokkie ek lui jou klokkie
Милая, я звоню тебе
Kom ons gaan sokkie op die dorp vanaand
Пойдем на танцы в город вечером
Ek ry my trokkie, jy dra jou rokkie
Я еду на грузовичке, ты надень платьице
Kom ons gaan sokkie op die dorp vanaand
Пойдем на танцы в город вечером
Bokkie ek lui jou klokkie
Милая, я звоню тебе
Kom ons gaan sokkie op die dorp vanaand
Пойдем на танцы в город вечером
Ek ry my trokkie, jy dra jou rokkie
Я еду на грузовичке, ты надень платьице
Kom ons gaan sokkie op die dorp vanaand
Пойдем на танцы в город вечером
Dis 'n lekker somer aand aan die einde van die maand
Чудесный летний вечер в конце месяца
En nog 'n week se werk is nou verby
Еще одна рабочая неделька позади
Vanaand is daar 'n dans nou vat ek maar my kans
Сегодня вечером танцы, рискну я
Want jy bly nog die enigste een vir my
Ведь ты по-прежнему единственная для меня
Bokkie ek lui jou klokkie
Милая, я звоню тебе
Kom ons gaan sokkie op die dorp vanaand
Пойдем на танцы в город вечером
Ek ry my trokkie, jy dra jou rokkie
Я еду на грузовичке, ты надень платьице
Kom ons gaan sokkie op die dorp vanaand
Пойдем на танцы в город вечером
My hart is vol van jou ek wens ek was jou ou
Мое сердце полно тобой, хочу быть твоим
Miskien sal ek vanaand vir jou kan
Может сегодня скажу тебе наконец
Of dalk het jy geweet maar lankal weer vergeet
Иль ты знала, но забыла давно уже
Want ek's die een wat jou so graag wil
Что я тот, кто так хочет тебя обрести
Bokkie ek lui jou klokkie
Милая, я звоню тебе
Kom ons gaan sokkie op die dorp vanaand
Пойдем на танцы в город вечером
Ek ry my trokkie, jy dra jou rokkie
Я еду на грузовичке, ты надень платьице
Kom ons gaan sokkie op die dorp vanaand
Пойдем на танцы в город вечером
Bokkie ek lui jou klokkie
Милая, я звоню тебе
Kom ons gaan sokkie op die dorp vanaand
Пойдем на танцы в город вечером
Ek ry my trokkie, jy dra jou rokkie
Я еду на грузовичке, ты надень платьице
Kom ons gaan sokkie op die dorp vanaand
Пойдем на танцы в город вечером
Nou's jy by my dit gaan te gou verby
Ты со мной - пролетит слишком быстро ночь
Ek wil jou sommer altyd by my hou
Хочу всегда тебя рядом держать
Ons kyk op na die maan ek hoop dat jy verstaan
Смотрим на луну, надеюсь, поймешь
My hart behoort nog altyd net aan jou
Мое сердце навеки твоим будет
Bokkie ek lui jou klokkie
Милая, я звоню тебе
Kom ons gaan sokkie op die dorp vanaand
Пойдем на танцы в город вечером
Ek ry my trokkie, jy dra jou rokkie
Я еду на грузовичке, ты надень платьице
Kom ons gaan sokkie op die dorp vanaand
Пойдем на танцы в город вечером
Bokkie ek lui jou klokkie
Милая, я звоню тебе
Kom ons gaan sokkie op die dorp vanaand
Пойдем на танцы в город вечером
Ek ry my trokkie, jy dra jou rokkie
Я еду на грузовичке, ты надень платьице
Kom ons gaan sokkie op die dorp vanaand
Пойдем на танцы в город вечером
Bokkie ek lui jou klokkie
Милая, я звоню тебе
Kom ons gaan sokkie op die dorp vanaand
Пойдем на танцы в город вечером
Ek ry my trokkie, jy dra jou rokkie
Я еду на грузовичке, ты надень платьице
Kom ons gaan sokkie op die dorp vanaand
Пойдем на танцы в город вечером





Writer(s): Gabi Le Roux


Attention! Feel free to leave feedback.