Fokofpolisiekar - Lied Van Die Slang - translation of the lyrics into Russian

Lyrics and translation Fokofpolisiekar - Lied Van Die Slang




Lied Van Die Slang
Песнь Змея
O, hel
О, ад
Hel is om alleen te wees
Ад это быть одному
Hel is om mekaar te vrees
Ад это бояться друг друга
Hel is om oud te raak en om genadedood te smeek
Ад это стареть и умолять об эвтаназии
Wrakke wat wag
Обломки, что ждут
Soos skepe in die nag
Как корабли в ночи
Om buite te wees
Быть снаружи
Dis beter om buite te wees
Лучше быть снаружи
Beter as binne waar goed kan breek
Лучше, чем внутри, где всё может сломаться
Dis beter om buite jouself te wees
Лучше быть вне себя
Uiteindelik kompos
В конце концов, компост
Ons stoot die daisies op
Мы проращиваем маргаритки
Neem kamer temperatuur aan
Принимаем комнатную температуру
Waarheen het die tyd gegaan?
Куда ушло время?
Ja, die aarde is my graf
Да, земля моя могила
Geboue my grafsteen
Здания мои надгробия
Ek het ontstaan met die skepping
Я возник с творением
Ja, ek is in elkeen
Да, я в каждом
Ons gaan in rye staan
Мы будем стоять в очередях
Burokratiese hiernamaals
Бюрократический загробный мир
O, hel
О, ад
Hel is om kwaad te gaan slaap
Ад это ложиться спать злым
Hel is haat koester in jou hart
Ад это лелеять ненависть в своем сердце
Haat kruip kanker
Ненависть ползет раком
Sluip serpentyn
Крадется змеей
Gaan my kop teen die stuurwiel stukkend kap
Разбить свою голову о руль
Voor die hemelpoorte opgaan
Прежде чем врата небесные откроются
Gaan ons in rye staan
Мы будем стоять в очередях
Wrakke wat wag
Обломки, что ждут
Soos skepe in die nag
Как корабли в ночи
Die lig gebring
Свет принесли
Die pad gewys
Путь указали
Ons leer sing
Мы учимся петь
Ons leer skryf
Мы учимся писать
Hy is in jou
Он в тебе
Hy is in my
Он во мне
Die duiwel is in die details
Дьявол кроется в деталях






Attention! Feel free to leave feedback.