Fokofpolisiekar - Wintersdag By Die Seer - translation of the lyrics into French

Lyrics and translation Fokofpolisiekar - Wintersdag By Die Seer




Wintersdag By Die Seer
Jour d'hiver près de la mer
Skepe van eensaamheid sink
Les navires de la solitude coulent
Verdrink die dae van die week
Noient les jours de la semaine
Die warm smart wat somer bring
La chaude douleur que l'été apporte
Sing
Chante
Kriewelend, spasties, kruipend
Chatouille, spasmodique, rampante
Ek is honger en my klere stink
J'ai faim et mes vêtements puent
Jy skyn
Tu brilles
Welkomend, heilig basuin
Bienvenue, sainte trompette
Jy jou lokvalle uit
Tu tends tes pièges
As ek wou
Si je voulais
Sou ek my koers huis toe vind?
Est-ce que je trouverais mon chemin vers la maison ?
Ek is honger en my klere stink
J'ai faim et mes vêtements puent
En die rooi branders breek
Et les vagues rouges se brisent
Oor ′n swart strand van seer
Sur une plage noire de chagrin
En die wit lyne sny
Et les lignes blanches coupent
Reguit deur my
Directement à travers moi
My dokter het vir my
Mon médecin m'a prescrit
Pille voorgeskryf
Des pilules
Dit hou my kalm
Elles me calment
As omstandighede my bedreig
Lorsque les circonstances me menacent
Dit laat my droom
Elles me font rêver
En ek was vir 'n lang ruk
Et j'étais malade depuis longtemps
Siek gewees daarvoor
J'étais malade pour cela
Ek is dommer, maar ek lewe nog
Je suis plus stupide, mais je suis toujours en vie
En die rooi branders breek
Et les vagues rouges se brisent
Oor ′n swart strand van seer
Sur une plage noire de chagrin
En die wit lyne sny
Et les lignes blanches coupent
Reguit deur my
Directement à travers moi





Writer(s): Fokofpolisiekar


Attention! Feel free to leave feedback.