Lyrics and translation Jack Parow feat. Happy Boys - Jantjie Volstruis (feat. Happy Boys)
Добавлять перевод могут только зарегистрированные пользователи.
Jantjie Volstruis (feat. Happy Boys)
Jantjie Volstruis (feat. Happy Boys)
Jantjie
Volstruis,
waar
hy
kom
is
hy
tuis
Jantjie
Volstruis,
où
il
est,
il
est
chez
lui
Gaan
staan
in
die
stof,
en
jou
my
handjies
gewys
Se
tient
dans
la
poussière,
et
me
montre
ses
petites
mains
Jantjie
Volstruis,
waar
hy
kom
is
hy
tuis
Jantjie
Volstruis,
où
il
est,
il
est
chez
lui
En
hier
tussen
julle
voel
ek
by
die
huis
Et
ici
parmi
vous,
je
me
sens
chez
moi
Ons
het
alles
wat
julle
soek,
al
die
beste
medisyne
Nous
avons
tout
ce
que
vous
cherchez,
les
meilleurs
médicaments
Baie
doppe
in
die
week,
baby,
lees
tussen
die
lyne
Beaucoup
de
bouchons
dans
la
semaine,
bébé,
lis
entre
les
lignes
Jy
weet
mos
bra,
wat
joune
is,
is
myne
Tu
sais
que
ce
qui
est
tien
est
aussi
mien
Ek
maak
asof
ek
werk,
het
jou
nou,
nou
weer
buite
Je
fais
comme
si
je
travaillais,
je
t'ai
maintenant,
maintenant
dehors
encore
Feite,
′n
lewe
vol
slegte
besluite
Des
faits,
une
vie
pleine
de
mauvaises
décisions
Ek
pak
die
lang
pad
aan,
en
wasem
op
die
ruite
Je
prends
le
long
chemin,
et
souffle
sur
les
vitres
Ek
is
te
lank
verlore,
om
so
gou
weer
gevind
te
word
Je
suis
perdu
depuis
trop
longtemps
pour
être
retrouvé
si
vite
Geheime
op
die
pad
het
ook
'n
storie
in
die
wind
gelos
Les
secrets
sur
la
route
ont
aussi
laissé
une
histoire
dans
le
vent
So
wie
sê
as
jy
ouer
raak,
dat
jy
ewe
skielik
oud
is
Alors
qui
dit
que
quand
tu
vieillis,
tu
deviens
soudainement
vieux
En
wie
sê
as
jy
groter
is,
moet
jy
ewe
skielik
focus
Et
qui
dit
que
quand
tu
es
plus
grand,
tu
dois
soudainement
te
concentrer
So
hocus-pocus,
fok
off,
want
as
ek
eers
gerope
is
Alors
hocus-pocus,
fous
le
camp,
parce
que
si
je
suis
appelé
une
fois
Soos
harre
hout
is,
en
die
doppe
lekker
koud
is
Comme
le
bois
de
haricot
est
solide,
et
que
les
bouchons
sont
bien
froids
So
tussen
my
vriende
is
waar
ek
my
geluk
vind
Alors
c'est
parmi
mes
amis
que
je
trouve
mon
bonheur
Die
tye
met
tjommies
wat
my,
my
geluk
bring
Le
temps
passé
avec
des
amis
qui
me
donnent
mon
bonheur
Die
dag
wat
ek
doodval,
is
die
dag
wat
ek
uittree
Le
jour
où
je
mourrai
est
le
jour
où
je
prendrai
ma
retraite
En
as
jy
my
iewers
sien
sit,
kan
jy
my
nog
′n
dop
gee
Et
si
tu
me
vois
assis
quelque
part,
tu
peux
me
donner
un
autre
bouchon
Jantjie
Volstruis,
waar
hy
kom
is
hy
tuis
Jantjie
Volstruis,
où
il
est,
il
est
chez
lui
Gaan
staan
in
die
stof,
en
jou
my
handjies
gewys
Se
tient
dans
la
poussière,
et
me
montre
ses
petites
mains
Jantjie
Volstruis,
waar
hy
kom
is
hy
tuis
Jantjie
Volstruis,
où
il
est,
il
est
chez
lui
En
hier
tussen
julle
voel
ek
by
die
huis
Et
ici
parmi
vous,
je
me
sens
chez
moi
Ek
word
wakker
in
die
oggend,
bier
in
hand
Je
me
réveille
le
matin,
une
bière
à
la
main
Koes-koes
na
die
kus
toe,
see
en
sand
Je
vais
doucement
vers
la
côte,
la
mer
et
le
sable
En
met
die
troubles
van
die
lewe
is
ek
min
gespin
Et
avec
les
soucis
de
la
vie,
je
suis
peu
préoccupé
En
ek
reis
lekker
lig,
my
bagasie
min
Et
je
voyage
léger,
mes
bagages
sont
minimes
Sit
my
neer
waar
ek
my
voete
in
die
grond
kan
steek
Je
m'assois
là
où
je
peux
enfoncer
mes
pieds
dans
le
sol
Stuur
my
weg
op
my
roete,
laat
my
rond
beweeg
Envoie-moi
sur
mon
chemin,
laisse-moi
bouger
Waarvan
die
hart
mos
vol
is,
loop
die
mond
van
oor
Ce
que
le
cœur
est
plein,
la
bouche
en
déborde
Het
die
son
deur
my
sondes,
met
die
maan
getoor
Le
soleil
a
vaincu
mes
péchés
avec
la
lune
Jantjie
Volstruis,
waar
hy
kom
is
hy
tuis
Jantjie
Volstruis,
où
il
est,
il
est
chez
lui
Gaan
staan
in
die
stof,
en
jou
my
handjies
gewys
Se
tient
dans
la
poussière,
et
me
montre
ses
petites
mains
Jantjie
Volstruis,
waar
hy
kom
is
hy
tuis
Jantjie
Volstruis,
où
il
est,
il
est
chez
lui
En
hier
tussen
julle
voel
ek
by
die
huis
Et
ici
parmi
vous,
je
me
sens
chez
moi
Kom
staan
saam
hier
voor,
en
kom
dans
met
my
Viens
te
tenir
ici
devant
moi,
et
viens
danser
avec
moi
Want
ek's
dankbaar
elke
dag,
ek
het
die
kans
gekry
Parce
que
je
suis
reconnaissant
chaque
jour,
j'ai
eu
la
chance
Dis
hoekom
ek
elke
aand
tot
laaste
bly
C'est
pourquoi
je
reste
jusqu'à
la
fin
chaque
soir
En
daar's
′n
plekkie
in
my
kar,
as
jy
saam
wil
ry
Et
il
y
a
une
place
dans
ma
voiture
si
tu
veux
venir
avec
moi
So
dankie
my
hartjie,
′n
soentjie,
'n
kaartjie
Alors
merci
mon
cœur,
un
baiser,
un
billet
Hier
gestrand
tussen
die
kerk
en
die
parkie
Échoué
ici
entre
l'église
et
le
parc
So
light
maar
′n
jointjie,
en
kraak
nog
'n
vuur
Alors
allume
un
joint,
et
allume
un
autre
feu
Want
dis
lekker,
dis
lekker,
dis
tog
lekker
hier
Parce
que
c'est
agréable,
c'est
agréable,
c'est
vraiment
agréable
ici
Jantjie
Volstruis,
waar
hy
kom
is
hy
tuis
Jantjie
Volstruis,
où
il
est,
il
est
chez
lui
Gaan
staan
in
die
stof,
en
jou
my
handjies
gewys
Se
tient
dans
la
poussière,
et
me
montre
ses
petites
mains
Jantjie
Volstruis,
waar
hy
kom
is
hy
tuis
Jantjie
Volstruis,
où
il
est,
il
est
chez
lui
En
hier
tussen
julle
voel
ek
by
die
huis
Et
ici
parmi
vous,
je
me
sens
chez
moi
Jantjie,
kom
huistoe,
die
Kaap
is
leeg
sonder
jou
Jantjie,
rentre
à
la
maison,
le
Cap
est
vide
sans
toi
Jantjie,
kom
huistoe,
die
Kaap
is
leeg
sonder
jou
Jantjie,
rentre
à
la
maison,
le
Cap
est
vide
sans
toi
Ja,
Jantjie
Volstruis,
waar
hy
kom
is
hy
tuis
Oui,
Jantjie
Volstruis,
où
il
est,
il
est
chez
lui
Gaan
staan
in
die
stof,
en
jou
my
handjies
gewys
Se
tient
dans
la
poussière,
et
me
montre
ses
petites
mains
Jantjie
Volstruis,
waar
hy
kom
is
hy
tuis
Jantjie
Volstruis,
où
il
est,
il
est
chez
lui
En
hier
tussen
julle
voel
ek
by
die
huis
Et
ici
parmi
vous,
je
me
sens
chez
moi
Ja,
Jantjie
Volstruis,
waar
hy
kom
is
hy
tuis
Oui,
Jantjie
Volstruis,
où
il
est,
il
est
chez
lui
Gaan
staan
in
die
stof,
en
jou
my
handjies
gewys
Se
tient
dans
la
poussière,
et
me
montre
ses
petites
mains
Jantjie
Volstruis,
waar
hy
kom
is
hy
tuis
Jantjie
Volstruis,
où
il
est,
il
est
chez
lui
En
hier
tussen
julle
voel
ek
by
die
huis
Et
ici
parmi
vous,
je
me
sens
chez
moi
Waar
hy
kom
is
hy
tuis
Où
il
est,
il
est
chez
lui
Rate the translation
Only registered users can rate translations.
Writer(s): Zander Tyler, Jacobus Geldenhuys, Georg Johann De Ridder
Attention! Feel free to leave feedback.