Lyrics and translation Karen Zoid - Deurmekaar
Ek
het
geloop
sonder
om
te
groet
Я
ушла,
не
попрощавшись,
Ek
wil
jou
bel
ek
wonder
of
ek
moet
Хочу
тебе
позвонить,
но
не
знаю,
стоит
ли.
Ek
weet
jy
dink
ek't
jou
verniel
Знаю,
ты
думаешь,
что
я
тебя
разбила,
Ek
het
jou
lief
met
my
hart
en
siel
Но
я
люблю
тебя
всем
сердцем
и
душой.
Ek
het
geloop
sonder
om
te
groet
Я
ушла,
не
попрощавшись,
En
clean
breaks
is
tien
teen
een
goed
И
резкие
разрывы,
скорее
всего,
к
лучшему.
En
ek
sit
hier
op
die
lang
pad
И
вот
я
сижу
здесь,
на
длинной
дороге,
Soos
soveel
kere
vantevoor
Как
и
много
раз
до
этого.
En
iewers
langs
die
highway
het
ek
my
beste
pel
verloor
И
где-то
на
шоссе
я
потеряла
своего
лучшего
друга.
Ek
ken
jou
lyf
Я
знаю
твое
тело,
Ek
ken
jou
taal
Я
знаю
твой
язык,
Ek
ken
jou
goed
Я
знаю
тебя
хорошо,
Ek
ken
jou
kaal
Я
знаю
тебя
донага.
Ons
het
opgestaan
Мы
поднимались,
Ons
het
weer
geval
Мы
снова
падали.
Die
herinneringe
maak
my
mal
Воспоминания
сводят
меня
с
ума.
Die
fight's
verby
Ссора
позади,
Die
vuur's
geblus
Огонь
потушен,
Die
storm
het
bedaar
Буря
стихла,
Ek
voel
so
deurmekaar
Но
я
чувствую
себя
такой
потерянной.
Ek
het
geloop
sonder
om
te
groet
Я
ушла,
не
попрощавшись,
Jy's
nog
altyd
een
wat
net
praat
wanneer
hy
moet
Ты
все
еще
тот,
кто
говорит,
только
когда
нужно.
As
ek
kon
sing
en
minder
sê
Если
бы
я
могла
петь
и
меньше
говорить,
Sal
jy
ook
beter
weet
wat
ek
nodig
het.
Ты
бы
тоже
лучше
понимал,
что
мне
нужно.
Ek
ken
jou
lyf
Я
знаю
твое
тело,
Ek
ken
jou
taal
Я
знаю
твой
язык,
Ek
ken
jou
goed
Я
знаю
тебя
хорошо,
Ek
ken
jou
kaal
Я
знаю
тебя
донага.
Ons
het
opgestaan
Мы
поднимались,
Ons
het
weer
geval
Мы
снова
падали.
Die
herinneringe
Воспоминания
Die
herinneringe
Воспоминания
Die
herinneringe
Воспоминания
Ek
ken
jou
lyf
Я
знаю
твое
тело,
Ek
ken
jou
taal
Я
знаю
твой
язык,
Ek
ken
jou
goed
Я
знаю
тебя
хорошо,
Ek
ken
jou
kaal
Я
знаю
тебя
донага.
Ons
het
opgestaan
Мы
поднимались,
Ons
het
weer
geval
Мы
снова
падали.
Die
herinneringe
maak
my
mal
Воспоминания
сводят
меня
с
ума.
Rate the translation
Only registered users can rate translations.
Writer(s): Karen Louise Zoid
Attention! Feel free to leave feedback.