Karlien Van Jaarsveld - Ruil Jou Vir My - Live - translation of the lyrics into English

Lyrics and translation Karlien Van Jaarsveld - Ruil Jou Vir My - Live




Ruil Jou Vir My - Live
Exchange You for Me - Live
Ek's nie meer seker wat af en wat op is nie
I'm no longer sure what's up and what's down
Of jy in my lewe of net in my kop is nie
If you are in my life or just in my head
Hoelank gaan dit aanhou gebeur
How long is this going to keep happening
Hoekom stop dit nie
Why doesn't it stop
Hoekom stop dit nie
Why doesn't it stop
Asof jy nie weet wat jy het nie
As if you don't know what you have
Jy nie meer in my bed nie
You no longer lie in my bed
Ek dink nie ons kan dit meer nie
I don't think we can have this anymore
Kan ons net nie
Can we just not
Jy's reg vir iemand anders
You're ready for someone else
Jy is net nie reg vir my
You're just not ready for me
Ek wil jou nie verander nie
I don't want to change you
Ek soek net meer as wat ek kry
I just want more than I'm getting
Ek ruil jou vir my
I'm exchanging you for me
Vir my
For me
Vir my
For me
Ek ruil jou vir my
I'm exchanging you for me
Vir my
For me
Vir my
For me
Ek ruil jou vir my
I'm exchanging you for me
Dit raak al hoe donkerder kan nie die son voel nie
It's getting darker and darker, can't feel the sun
Jou woorde is baie maar weet jy bedoel dit nie
Your words are many, but do you mean any
Ek is nie meer seker wat hierdie gevoel is nie
I'm no longer sure what this feeling is
Geen gevoelens nie
No feelings
Ek weet nie meer wat ons is nie
I don't know what we are anymore
Dis asof jy my nie eers mis nie
It's as if you don't even miss me
Ons vure is nog nie geblus nie
Our fires are not yet extinguished
Nee hulle is nie
No, they are not
Jy's reg vir iemand anders
You're ready for someone else
Jy is net nie reg vir my
You're just not ready for me
Ek wil jou nie verander nie
I don't want to change you
Ek soek net meer as wat ek kry
I just want more than I'm getting
Ek ruil jou vir my
I'm exchanging you for me
Vir my
For me
Vir my
For me
Ja ek ruil jou vir my
Yes, I'm exchanging you for me
Vir my
For me
Vir my
For me
Ek ruil jou vir my
I'm exchanging you for me
Ek's nie meer seker wat af en wat op is nie
I'm no longer sure what's up and what's down
Of jy in my lewe of net in my kop is nie
If you are in my life or just in my head
Hoelank gaan dit aanhou gebeur
How long is this going to keep happening
Hoekom stop dit nie
Why doesn't it stop
Hoekom stop dit nie
Why doesn't it stop
Ek ruil jou vir my
I'm exchanging you for me
Vir my
For me
Vir my
For me
Ja ek ruil jou vir my
Yes, I'm exchanging you for me
Vir my
For me
Vir my
For me
Ek ruil jou vir my
I'm exchanging you for me
Vir my
For me
Vir my
For me





Writer(s): Johan Oberholzer

Karlien Van Jaarsveld - Ruil Jou Vir My
Album
Ruil Jou Vir My
date of release
08-05-2020



Attention! Feel free to leave feedback.