Kurt Darren - Kaptein - translation of the lyrics into German

Kaptein - Kurt Darrentranslation in German




Kaptein
Kapitän
Kaptein - span die seile.
Kapitän - spann die Segel.
Kaptein - sy is myne,
Kapitän - sie ist meine,
Daar waar die son opkom, daar oor die horison wag sy vir my.
Dort, wo die Sonne aufgeht, dort hinterm Horizont wartet sie auf mich.
Kaptein - span die seile Kaptein - sy is myne daar waar die
Kapitän - spann die Segel Kapitän - sie ist meine dort, wo die
Son gaan lê, het sy gesê sy wag oh oh oh oh oh oh sy wag vir my.
Sonne untergeht, hat sie gesagt sie wartet oh oh oh oh oh oh sie wartet auf mich.
Eendag lankgelede in my drome was daar 'n
Einst vor langer Zeit in meinen Träumen gab es ein
Girl soos jy en sy was ver te mooi vir my.
Mädchen wie dich und sie war viel zu schön für mich.
Daar was 'n eiland vol meisies in bikinis en
Da war eine Insel voller Mädchen in Bikinis und
Almal lyk soos jy en dit was ver te veel vir my.
Alle sahen aus wie du und das war viel zu viel für mich.
Kaptein - span die seile
Kapitän - spann die Segel
Kaptein - sy is myne,
Kapitän - sie ist meine,
Daar waar die son opkom, daar oor die horison wag sy vir my.
Dort, wo die Sonne aufgeht, dort hinterm Horizont wartet sie auf mich.
Kaptein - span die seile Kaptein - sy is myne daar waar die
Kapitän - spann die Segel Kapitän - sie ist meine dort, wo die
Son gaan lê, het sy gesê sy wag oh oh oh oh oh oh sy wag vir my.
Sonne untergeht, hat sie gesagt sie wartet oh oh oh oh oh oh sie wartet auf mich.
Eendag op 'n reëndag ons alleendag dit was
Eines Tages an einem Regentag wir allein es war
Net ek en jy ons het mekaar in 'n droom gekry.
Nur du und ich wir haben uns in einem Traum gefunden.
Daar was 'n eiland vol kinders by dosyne en
Da war eine Insel voller Kinder zu Dutzenden und
Almal lyk soos jy en dit was mooier as mooi vir my.
Alle sahen aus wie du und das war schöner als schön für mich.
Kaptein ek wens jy wil my hoor.
Kapitän ich wünschte, du würdest mich hören.
Kaptein ek wens jy wil ek gaan my droom verloor.
Kapitän ich wünschte, du würdest ich werde meinen Traum verlieren.
Kaptein - span die seile.
Kapitän - spann die Segel.
Kaptein - sy is myne,
Kapitän - sie ist meine,
Daar waar die son opkom, daar oor die horison wag sy vir my.
Dort, wo die Sonne aufgeht, dort hinterm Horizont wartet sie auf mich.
Kaptein - span die seile Kaptein - sy is myne daar waar die
Kapitän - spann die Segel Kapitän - sie ist meine dort, wo die
Son gaan lê, het sy gesê sy wag oh oh oh oh oh oh sy wag vir my.
Sonne untergeht, hat sie gesagt sie wartet oh oh oh oh oh oh sie wartet auf mich.
Kaptein - span die seile.
Kapitän - spann die Segel.
Kaptein - sy is myne,
Kapitän - sie ist meine,
Daar waar die son opkom, daar oor die horison wag sy vir my.
Dort, wo die Sonne aufgeht, dort hinterm Horizont wartet sie auf mich.
Kaptein - span die seile Kaptein - sy is myne daar waar die
Kapitän - spann die Segel Kapitän - sie ist meine dort, wo die
Son gaan lê, het sy gesê sy wag oh oh oh oh oh oh sy wag vir my.
Sonne untergeht, hat sie gesagt sie wartet oh oh oh oh oh oh sie wartet auf mich.
Source: click here
Quelle: hier klicken





Writer(s): Kurt Darren, Don Kelly, Marc Brendon


Attention! Feel free to leave feedback.