Kurt Darren - Lied vir Die Vrou - translation of the lyrics into Russian

Lyrics and translation Kurt Darren - Lied vir Die Vrou




Lied vir Die Vrou
Песня для женщины
Ooh ooh
О-о-о
Vir jou daar wonder filosofe
Для тебя, чудо, философствуют,
Wetenskaplers dit is nie waar
Ученые говорят, что это неправда.
Maar die wêreld weet dit nou,
Но мир теперь знает,
Van Venus kom die vrou
Что с Венеры пришла женщина,
En ons manne is gebore op Mars.
А мы, мужчины, рождены на Марсе.
Ons sou dit nooit presies begryp nie
Мы никогда этого до конца не поймем.
Ek knyp myself so tussen dié
Я щипаю себя,
Maar ek het al geleer
Но я уже понял,
Jy kan maar kus een keer
Что можно поцеловать лишь раз,
Sonder vrou kan 'n man nie oorleef
Без женщины мужчина не выживет.
Ooh ooh
О-о-о
'N Lied vir die vrou wat ek so veel van hou
Песня для женщины, которую я так люблю,
Wat ek my hart aan toe vertrou
Которой доверил свое сердце.
Dit is 'n ode aan die vrou
Это ода женщине,
Die van my die van jou
Моей, твоей,
Sy is my hart, sy is my hoop
Она мое сердце, она моя надежда,
Sy is my alles
Она мое все.
Hey hey hey Ek kan haar met geen woord beskryf nie
Эй, эй, эй, я не могу описать ее словами,
Daar's net niks wat haar perfekt opsom
Нет ничего, что могло бы передать ее совершенство.
An die einde van die dag sal sy hier by my wag
В конце дня она будет ждать меня здесь,
In haar hand my kloppende hart
В ее руке мое бьющееся сердце.
Sy vat my raak met al haar woorde
Она трогает меня каждым своим словом,
Sy het reëen druppels op haar tong
У нее капли дождя на языке.
Sy's my vandag en môre
Она мое сегодня и завтра,
Maak dat al my sorge verdwyn soos die mist vir die son
Она заставляет все мои печали исчезнуть, как туман перед солнцем.
Ooh ooh
О-о-о
'N Lied vir die vrou wat ek so veel van hou
Песня для женщины, которую я так люблю,
Wat ek my hart aan toe vertrou
Которой доверил свое сердце.
Dit is 'n ode aan die vrou
Это ода женщине,
Die van my die van jou
Моей, твоей,
Sy is my hart, sy is my hoop
Она мое сердце, она моя надежда,
Sy is my alles
Она мое все.
Hey hey hey Dit is 'n ode, dit is 'n ode
Эй, эй, эй, это ода, это ода,
Dit is 'n ode aan die vrou
Это ода женщине.
Ek het hom nodig, ek het hom nodig
Она мне нужна, она мне нужна,
Dit is 'n ode an die vrou
Это ода женщине.
'N Lied vir die vrou wat ek so veel van hou
Песня для женщины, которую я так люблю,
Wat ek my hart aan toe vertrou
Которой доверил свое сердце.
Dit is 'n ode aan die vrou
Это ода женщине,
Die van my die van jou
Моей, твоей,
Sy is my hart, sy is my hoop
Она мое сердце, она моя надежда,
Sy is my alles
Она мое все.
Hey hey hey Die van my die van jou
Эй, эй, эй, моя, твоя,
Sy is my hart, sy is my hoop
Она мое сердце, она моя надежда,
Sy is my alles
Она мое все.
Hey hey hey Sy is my hart, sy is my hoop
Эй, эй, эй, она мое сердце, она моя надежда,
Sy is my alles
Она мое все.





Writer(s): Jaap Kwakman, Jan Dulles, Simon Keizer


Attention! Feel free to leave feedback.