Ricus Nel - Ouskool - Boerseun - translation of the lyrics into English

Lyrics and translation Ricus Nel - Ouskool - Boerseun




Ouskool - Boerseun
Ouskool - Boerseun
Dit was twaalfuur laat op n September aand
It was midnight late last September
Jy′t by my gestaan en my naam gevra
You approached me and asked my name
Ek was uitgeslaan kon nie verder praat.
I was blown off my feet and couldn't say a word.
Ons het gesit op n chevy se agterbak gekyk na die sterre en die sekelmaan
We sat on the back of a Chevy, staring at the stars and the crescent moon
Gepraat oor die goed wat ek nie kan verstaan
Talking about things I can't understand
Want eks n ouskool boerseun
Because I'm an old-school farm boy
Al die pad van rustenburg wat nog die deur vir jou sal oopmaak
All the way from Rustenburg, who will still open the door for you
Ek sal jou dra op my rug en terug
I'll carry you on my back and back again
En wanneer dinge swaar raak
And when times get tough
En jou voete jou nou klaar maak
And your feet are dragging
Bly ek jou ouskool boerseun.
I'll still be your old-school farm boy.
Nou is dit twaalf jaar later ons het huis gebou
Now it's twelve years later, we've built a house
Daar was nie baie geld nie op die plaas getrou
There wasn't much money on the farm when we got married
Ek het my rykdom gevind hier reg langs jou
I found my fortune right here next to you
As ek kon terug dink aan daai September aand
If I could think back to that September night
Jyt gese jy soek n man wat n vrou verstaan
You said you were looking for a man who understood a woman
Wat deur goed of sleg haar op sy hande dra
Who would carry her in his arms through good times and bad
Want eks n ouskool boerseun
Because I'm an old-school farm boy
Al die pad van rustenburg
All the way from Rustenburg
Wat nog die deur vir jou sal oopmaak
Who will still open the door for you
Ek sal jou dra op my rug
I'll carry you on my back
En terug en wanneer dinge swaar raak
And back, and when times get tough
En jou voete jou nou klaar maak bly ek jou ouskool boerseun.
And your feet are dragging, I'll still be your old-school farm boy.
Want eks n ouskool boerseun
Because I'm an old-school farm boy
Al die pad van rustenburg
All the way from Rustenburg
Wat nog die deur vir jou sal oopmaak
Who will still open the door for you
Ek sal jou dra op my rug en terug
I'll carry you on my back and back
En wanneer dinge swaar raak
And when times get tough
En jou voete jou nou klaar maak bly ek jou ouskool boerseun.
And your feet are dragging, I'll still be your old-school farm boy.
Na na na na na na na
Na na na na na na na
Na na na na na na na na
Na na na na na na na na
Na na na na na na na na na na
Na na na na na na na na na na
Na na na na na na na na na na na na
Na na na na na na na na na na na na
Want eks n ouskool boerseun
Because I'm an old-school farm boy
Al die pad van rustenburg wat nog die deur vir jou sal oopmaak
All the way from Rustenburg who will still open the door for you
Ek sal jou dra op my rug en terug
I'll carry you on my back and back
En wanneer dinge swaar raak en jou voete jou nou klaar maak
And when times get tough and your feet are dragging
Bly ek jou ouskool boerseun
I'll still be your old-school farm boy
Ja bly ek jou ou skool boerseun
Yes, I'll still be your old-school farm boy





Writer(s): Christoph Kotze, Ricus Nel


Attention! Feel free to leave feedback.