Spoegwolf - Kylemore - translation of the lyrics into English

Lyrics and translation Spoegwolf - Kylemore

Kylemore
Kylemore
Hey Melissa ons gaan ouer word
Hey Melissa we're gonna grow older
Langer as die bome
Taller than the trees
Dieper as die grond
Deeper than the ground
Ek het jou kom haal by jou pa in Kylemore
I came to pick you up from your dad in Kylemore
Hey Melissa as dit kouer word
Hey Melissa as it gets colder
Kan ons deel aan mekaar
Can we share each other
Voor jy deel van die grond word
Before you become part of the ground
Sal ek jou dra na jou Pa
I'll carry you to your Pa
Kylemore
Kylemore
Dit is nie jou laaste herfs nie
This is not your last fall
Ek weet jy het seer maar dit lyk nie te erg nie
I know you're hurt but it doesn't seem too bad
Waar die winde roer
Where the winds stir
Sal ek als aan jou verduidelik
I'll explain everything to you
Soms is dit geluide, soms kan jy dit voel
Sometimes it's sounds, sometimes you can feel
Die bome gooi goud en bronz
The trees shed gold and bronze
Ek verlang na my moet voor ek 'n man geword het
I long for my mother before I became a man
Sal jy rus as jy jou man van God het
Will you rest when you have your man of God
Hey Melissa ek is 28
Hey Melissa I'm 28
Deur al daai winters wat tog meer sommers dit stort
Through all those winters that turn out to be more summers it pours
Vonke en trane op Kylemore
Sparks and tears on Kylemore
Jy's not jonk genoeg vir oor begin, jy's nog sterk genoeg
You're not young enough to start over, you're still strong enough

Waar die winde roer sal ek als aan jou verduidelik
Where the winds stir I'll explain everything to you
Soms is dit geluide, soms kan jy dit voel
Sometimes it's sounds, sometimes you can feel
Al die jare saam stap ons saam langs die silwer
All the years together we walk together beside the silver
God was hier teenwoordig, in jou kan ek hom voel
God was present here, in you I can feel him
Na al die soek sien ek iets in jou lyne
After all the searching I see something in your lines
Jy's nog altyd myne
You're still mine
Tot die dood ons buide roep
Until death calls upon us both

Writer(s): Albertus Jakobus Wilhelmus Van Der Merwe, Christiaan Lodewyk Von Wielligh, Daniel Stephanus Rudolph Du Toit, Johan Moskou Du Toit

Attention! Feel free to leave feedback.