Steve Hofmeyr - Is Jy Hier - translation of the lyrics into Russian

Is Jy Hier - Steve Hofmeyrtranslation in Russian




Is Jy Hier
Ты здесь?
Is jy hier as jy voor my staan en vir my kyk?
Ты здесь, когда стоишь передо мной и смотришь на меня?
Is jy hier as jy voor my staan en deur my kyk?
Ты здесь, когда стоишь передо мной и смотришь сквозь меня?
Is jy hier as jy voor my staan en ver weg lyk?
Ты здесь, когда стоишь передо мной и смотришь вдаль?
Is jy hier in die hier en nou was jy nog altyd vuur?
Ты здесь в здесь и сейчас, ты всегда была огнём?
In die vlamme van my hart
В пламени моего сердца
In die vakkels van my nag
В огнях моей ночи
Is jy die meteoriet wat oor Pretoria spat
Ты метеорит, что рассыпался над Преторией
Is jy hier as jy voor my staan maar nie in gees?
Ты здесь, когда стоишь передо мной, но не духом?
Is jy hier of moet jy êrens anders wees?
Ты здесь или должна быть где-то ещё?
Is jy hier moet ek nog jou leer lees?
Ты здесь, должен ли я читать твои глаза?
Is jy hier in die hier en nou was jy nog altyd vuur?
Ты здесь в здесь и сейчас, ты всегда была огнём?
In die vlamme van my hart
В пламени моего сердца
In die vakkels van my nag
В огнях моей ночи
Is jy die meteoriet wat oor Pretoria spat
Ты метеорит, что рассыпался над Преторией
Is jy hier, is jy daar waar ek jou wil hê?
Ты здесь, ты там, где я хочу тебя?
Waar die sterre op die aarde
Где звёзды лежат на земле
Is jy hier my liefste is jy hier?
Ты здесь, любимая моя, ты здесь?
Sien ek jou of dit wat jy wil ek moet?
Вижу тебя или то, что ты хочешь?
Sien ek my in jou maar steeds opsoek
Вижу себя в твоих глазах, но всё ищу
Net 'n traan 'n hemel liggaam maar 'n boek toe geslaan
Лишь слеза, небесное тело, но книга закрыта
Soos die wolke wat kom dans hier voor die maan
Как облака, что приходят танцевать перед луной
In die vlamme van my hart
В пламени моего сердца
In die vakkels van my nag
В огнях моей ночи
Is jy die meteoriet wat oor Pretoria spat
Ты метеорит, что рассыпался над Преторией
In die hier en nou was jy nog altyd vuur
В здесь и сейчас ты всегда была огнём
In die vlamme van my hart
В пламени моего сердца
In die vakkels van my nag
В огнях моей ночи
Is jy die meteoriet wat oor Pretoria spat
Ты метеорит, что рассыпался над Преторией
Is jy hier?
Ты здесь?
Is jy hier?
Ты здесь?
Is jy hier?
Ты здесь?
Is jy hier?
Ты здесь?
Is jy hier?
Ты здесь?





Writer(s): Steve Hofmeyr


Attention! Feel free to leave feedback.