Ampie - Ons vir jou Generaal - traduction des paroles en anglais

Paroles et traduction Ampie - Ons vir jou Generaal




Ons vir jou Generaal
We for You General
Ons vir jou Generaal
We for you General
Dis in jou bloed
It's in your blood
Dis in jou are
It's in your veins
Dis in jou stem
It's in your voice
Vir ń honderd jare
For a hundred years
Dis in jou hart
It's in your heart
Dis in jou lag
It's in your laughter
Ons vir jou Generaal
We for you General
Sal jy die boere vertel
You will tell the farmers
Saam sal ons huil
Together we will cry
Saam sal ons lag
Together we will laugh
Saam sal ons terug kyk
Together we will look back
Na daardie dag
To that day
Saam sal ons wen
Together we will win
Ons sal nooit verloor
We will never lose
Ons vir jou Generaal
We for you General
Soos een man sal ons almal vertel
As one man, we will all tell
Ons vir jou Generaal
We for you General
Sal jy die boere vertel
You will tell the farmers
Die Generaal, vir daai goue oomblik!
The General, for that golden moment!





Writer(s): Ampie Du Preez


Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.