Jy vat my hoer vat my op na die heel hoogste berge met jou vlerke
You take me up, take me to the highest mountains with your wings.
En dan sit jy my weer op die hoogste punt neer eks nie bang nie want jys aan my sy
And then you put me down on the highest point. I'm not afraid because you're by my side.

En dan sit jy my weer op die hoogste punt neer eks nie bang nie want jys staan virewig aan my sy
And then you put me down on the highest point. Not afraid because you stand by my side forever.
Die oseaan se grootste diepte
The ocean's greatest depth
Nie groot genoeg vir al my liefde
Not big enough for all my love
En niks sal dit ooit kan vernietig
And nothing will ever destroy it
Bedoel dit regtig beloof dit aan jou
Really mean it promise to you
Jy vat my hoer vat my op na die heel hoogste berge met jou vlerke
You take me up, take me to the highest mountains with your wings.
En dan sit jy my weer op die hoogste punt neer eks nie bang nie want jys aan my sy
And then you put me down on the highest point. I'm not afraid because you're by my side.
Jy vat my hoer vat my op na die heel hoogste berge met jou vlerke
You take me up, take me to the highest mountains with your wings.
En dan sit jy my weer op die hoogste punt neer eks nie bang nie want jys staan virewig aan my sy
And then you put me down on the highest point. Not afraid because you stand by my side forever.
En ek wil nerens anders wees ja al jou woorde wil ek eerste hoor sal jy jou arms om my vou en my altyd by jou hou ek wil nog hoer gaan saam met jou
And I don't want to be anywhere else. Yes, I want to hear all your words first. Will you put your arms around me and always keep me with you? I want to hear more. Come with you.
Jy vat my hoer vat my op na die heel hoogste berge met jou vlerke
You take me up, take me to the highest mountains with your wings.
En dan sit jy my weer op die hoogste punt neer eks nie bang nie want jys aan my sy
And then you put me down on the highest point. I'm not afraid because you're by my side.
Jy vat my hoer vat my op na die heel hoogste berge met jou vlerke
You take me up, take me to the highest mountains with your wings.
En dan sit jy my weer op die hoogste punt neer eks nie bang nie want jys staan virewig aan my sy.
And then you put me down on the highest point. Not afraid because you stand by my side forever.
Aan my sy.
By my side.
Évaluez la traduction
Ooops
Seuls les utilisateurs enregistrés peuvent évaluer les traductions.