Anton Goosen - n Brief vir Simoné - traduction des paroles en anglais

Paroles et traduction Anton Goosen - n Brief vir Simoné




n Brief vir Simoné
A Letter for Simone
Vêr onder my druis die stadsgeluide
Beneath me, the city sounds hum
Die hart van Hillbrow wat flink aanstap
The heart of Hillbrow strides briskly
Straatpredikante die Hare Krisjna- profete
Street preachers, the Hare Krishna prophets
Groot rooi bus snork verby
A big red bus roars past
Die laataand koerantverkopertjie skree
The late-night newspaper boy shouts
In die meganiese grammadoela-oerwoud
In the mechanical gramophone jungle
Hysbakke gly op en af
Elevators glide up and down
Blitspatrollie skeur deur die nag
Flashing patrol tears through the night
En ek sit op die Hillbrowtoring, wag vir sonop
And I sit on the Hillbrow Tower, waiting for sunrise
En skryf, 'n brief vir Simone
And write, a letter for Simone
Ek wil jou hê, Simone
I want you, Simone
Ek wil jou hê, Simone
I want you, Simone
Ek wil jou
I want you
Simone
Simone
Die meisies van die aand wink
The girls of the night beckon
'N Straatmusikante se hoed honger en wag
A street musician's hat lies hungry and waiting
Om silwer munte van die verbygangers op te vang
To catch silver coins from passers-by
'N Blinde met 'n wit stok strompel
A blind man with a white stick stumbles
Maar die kunsgalery se gaste sien hom nie
But the art gallery guests don't see him
Hul volg, die Art Nouveau van die Arties
Their eyes follow the Art Nouveau of the Artist
En later dra 'n digter voor - T S Elliot - maar hy versmoor die kuns
And later a poet recites - T S Eliot - but he suffocates the art
En ek sit op die Hillbrowtoring ek wag vir sonop
And I sit on the Hillbrow Tower, I wait for sunrise
En skryf 'n brief vir Simone
And write a letter for Simone
Jou glimlag was vol deernis
Your smile was full of compassion
Jy't my oneindige argumente beluister
You listened to my endless arguments
Met die Pseudoleiers, van die kultuur
With the pseudo-leaders of culture
Hul redenasies oor reïnkarnasie, Sosialisme, sport en oor die digkuns
Their reasoning about reincarnation, Socialism, sport, and poetry
En of die hele wêreld dalk verkeerd is?
And whether the whole world might be wrong?
Jy soen my toe ons huis toe ry
You kissed me as we drove home
En die gaste smoorkwaad agterbly
And the guests stayed behind, fuming
En ek sit op die Hillbrowtoring en wag vir sonop
And I sit on the Hillbrow Tower and wait for sunrise
En skryf 'n brief vir Simone
And write a letter for Simone
Ek wil jou hê, Simone
I want you, Simone
Ek wil jou hê, Simone
I want you, Simone
Ek wil jou
I want you
Simone
Simone
Onthou jy St Marcus in Venesië
Do you remember St. Mark's in Venice
Die duiwe wat my jas toesak
The pigeons raiding my coat
Jy't gelag en gesê, ek lyk vir jou soos Johannes Die Doper
You laughed and said I looked like John the Baptist
Ek't gesê, kuns het mos geen grense
I said, art has no boundaries
Jy't my reggehelp en gesê, as gevolg van die samelewing is die kuns mos gebonde
You corrected me and said, because of society, art is bound
Maar ons was jonk verliefdes toe
But we were young lovers then
Jou skip het om die punt geseil
Your ship sailed around the point
En ek sit op die Hillbrowtoring ek was vir sonop
And I sit on the Hillbrow Tower, I wait for sunrise
En skryf 'n brief vir Simone
And write a letter for Simone
Jou handskoen in die stormwater
Your glove in the storm
Die Noordwind, ysig deur ons hare
The North wind, icy through our hair
Herinnering is soms net Freudiaanse onsekerheid
Memory is sometimes just Freudian insecurity
Want Katryn, Katryntjie, my wintervrou
Because Katryn, little Katryn, my winter woman
Al my liedjies was net vir jou
All my songs were just for you
My verse, naïef maar hart op die mou
My verses, naive but heart on my sleeve
Nou weet ek, die donkietjie
Now I know, the little donkey
Se hart verlang na jou
His heart longs for you
Want hy sit op die Hillbrowtoring
Because he sits on the Hillbrow Tower
Wag vir sonop
Waiting for sunrise
En skryf 'n brief vir Simone
And writes a letter for Simone
Ek wil jou hê, Simone
I want you, Simone
Ek wil jou hê, Simone
I want you, Simone
Ek wil jou
I want you
Simone
Simone





Writer(s): Anton Goosen


Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.