Anton L'Amour - 'n Oggend In Die Son - traduction des paroles en russe

Paroles et traduction Anton L'Amour - 'n Oggend In Die Son

'n Oggend In Die Son
'n Oggend In Die Son / Утро на солнце
'N Vliegtuig na Berlyn
'N Vliegtuig na Berlyn / Самолет в Берлин
'N Treinrit na Beijing
'N Treinrit na Beijing / Поезд в Пекин
Dis die boodskap van 'n blom
Dis die boodskap van 'n blom / Это послание цветка
Op die vooraand van die herfs
Op die vooraand van die herfs / В канун осени
Dis die tuimel van die dag
Dis die tuimel van die dag / Это кружение дня
Die wonder oor die aand
Die wonder oor die aand / Чудо над ночью
'N Spinnerak gemaak uit die maande
'N Spinnerak gemaak uit die maande / Паутина, сотканная из месяцев
Wat immer om ons woel
Wat immer om ons woel / Что всегда волнует нас
'N Oggend in die son, en die see
'N Oggend in die son, en die see / Утро на солнце и море
'N Dag in sepia vir ons twee
'N Dag in sepia vir ons twee / День в сепии для нас двоих
'N Oggend in jou arms wat om my vou
'N Oggend in jou arms wat om my vou / Утро в твоих объятиях, что обвивают меня
Fyn geweef in robyn en goud
Fyn geweef in robyn en goud / Тонко сотканный из рубина и золота
'N Oggend in die son, en die see
'N Oggend in die son, en die see / Утро на солнце и море
Daai dag in laudanum vir ons twee
Daai dag in laudanum vir ons twee / Тот день в лаудануме для нас двоих

Duik deur die rook-kolom, val oor die horison
Duik deur die rook-kolom, val oor die horison / Ныряй сквозь дымовую колонну, падай за горизонт
Laat weet ons van jou nuwe domein
Laat weet ons van jou nuwe domein / Дай нам знать о своих новых владениях
Pak als in 'n kas, van gister en wat was
Pak als in 'n kas, van gister en wat was / Сложи все в шкаф, вчерашнее и то, что было
En stuur 'n foto van samesyn
En stuur 'n foto van samesyn / И пришли совместное фото
Die bouplan word getoets
Die bouplan word getoets / Чертеж проходит испытания
Tot die onweer bedaar
Tot die onweer bedaar / Пока не утихнет гроза
Die landskap die lyk nou effe anders
Die landskap die lyk nou effe anders / Пейзаж теперь выглядит немного иначе
En die argitek is ver van klaar
En die argitek is ver van klaar / И архитектор еще далек от завершения
'N Oggend in die son, en die see
'N Oggend in die son, en die see / Утро на солнце и море
'N Dag in sepia vir ons twee
'N Dag in sepia vir ons twee / День в сепии для нас двоих
'N Oggend in jou arms wat om my vou
'N Oggend in jou arms wat om my vou / Утро в твоих объятиях, что обвивают меня
Fyn geweef in robyn en goud
Fyn geweef in robyn en goud / Тонко сотканный из рубина и золота
'N Oggend in die son, en die see
'N Oggend in die son, en die see / Утро на солнце и море
Daai dag in laudanum vir ons twee
Daai dag in laudanum vir ons twee / Тот день в лаудануме для нас двоих
'N Oggend in jou arms wat om my vou
'N Oggend in jou arms wat om my vou / Утро в твоих объятиях, что обвивают меня
Fyn geweef in robyn en goud
Fyn geweef in robyn en goud / Тонко сотканный из рубина и золота

Writer(s): Anthony Peter

Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.