Bok van Blerk - Tref En Trap - traduction des paroles en anglais

Paroles et traduction Bok van Blerk - Tref En Trap




Tref En Trap
Hit and Run
Op 'n eensame pad,
On a lonely road,
Tussen niks en wat, is 'n groot groep gesuipte mans oppad
Between nowhere and nowhere, is a big group of drunk people on the way
Die jagters in die bussie het 'n blink
The hunters in the bus had a bright
Idee, met 'n plan vir ons land, en die ANC
Idea, with a plan for our country, and the ANC
Laat in die middag voor die son gaan sak,
Late in the afternoon before the sun goes down,
Staan 'n ses voet Bok in die middel van die pad
There's a six-foot buck in the middle of the road
Patrys die drywer moes 'n dop aangee
Patrys the driver had to give a drink
Hy was half lyf in die cooler, toe die manne skree ... WHOAAA ...
He was half-body in the cooler, when the men yelled ... WHOAAA ...
Dit was 'n tref en trap
It was a hit and run
Die manne het net bloed sien spat
The men only saw blood splashing
Die manne het geskreeu pasop,
The men yelled look out,
Maar Patrys was te laat om die briek te trap
But Patrys was too late to brake
OOOHH ...
OOOHH ...
Dit was 'n tref en trap
It was a hit and run
Die manne het die Bok gepak
The men grabbed the buck
Die manne het gesien wat gebeur as jy 'n Bok op 'n jag-trip saam vat
The men saw what happens when you take a buck on a hunting trip
Ses kilometer voor ou Jakkalsdraai
Six kilometers before old Jakkalsdraai
Word die Bok toe wakker met 'n moerse lawaai
Then the buck wakes up with a huge noise
Bussie van die pad af met die brieke wat skree
Bus off the road with the brakes screeching
Om die Bok te kalmeer 'n bietjie KWV
To calm the buck a little KWV
Skaars by die plaas en die Bok drink bier
Barely at the farm and the buck is drinking beer
Met verbande om sy lyf, is hy handig om die vuur
With bandages around its body, it's handy around the fire
Bekyk dinge soos 'n mens, en hy sny graag spoor
Looking at things like a human, and he likes to cut tracks
Soos 'n bloedhond in die veld, loop ou Bok heel voor ...WHOAAA ...
Like a bloodhound in the field, old Buck walks ahead ...WHOAAA ...
Dit was 'n tref en trap
It was a hit and run
Die manne het net bloed sien spat
The men only saw blood splashing
Die manne het geskreeu pasop,
The men yelled look out,
Maar Patrys was te laat om die briek te trap
But Patrys was too late to brake
OOOHH ...
OOOHH ...
Dit was 'n tref en trap
It was a hit and run
Die manne het die Bok gepak
The men grabbed the buck
Die manne het gesien wat gebeur as jy 'n Bok op 'n jag-trip saam vat
The men saw what happens when you take a buck on a hunting trip
En twee dae later sit die manne weer en braai
And two days later the men are sitting and braaing again
Vir die eerste keer nugter, en die koppe begin te draai
For the first time sober, and the heads start spinning
Want daar deur die vlamme, herken ou Pieter planne
Because through the flames, old Pieter recognizes plans
Die man in verbande, met 'n mic tussen sy hande
The man in bandages, with a mic in his hands
En hy sing: "De la Rey, De la Rey
And he sings: "De la Rey, De la Rey
Sal jy die jagters kom lei"
Will you come and lead the hunters"
En dis wat gebeur as jy 'n Bok op 'n jag-trip saamvat ...WHOAAA ...!
And that's what happens when you take a buck on a hunting trip ...WHOAAA ...!
Dit was 'n tref en trap
It was a hit and run
Die manne het net bloed sien spat
The men only saw blood splashing
Die manne het geskreeu pasop,
The men yelled look out,
Maar Patrys was te laat om die briek te trap
But Patrys was too late to brake
OOOHH ...
OOOHH ...
Dit was 'n tref en trap
It was a hit and run
Die manne het die Bok gepak
The men grabbed the buck
Die manne het gesien wat gebeur as jy 'n Bok op 'n jag-trip saam vat
The men saw what happens when you take a buck on a hunting trip





Writer(s): Vorster Johan, Van Blerk Bok, Grobler Hanna


Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.