Elvis Blue - Die Lyn - traduction des paroles en anglais

Paroles et traduction Elvis Blue - Die Lyn




Die Lyn
The Line
Ons het 'n huis en die muur is wit
We have a house and its walls are white
Daar's 'n lig in fie gang en hy bly altyd gebreek
There's a light in the hallway and it's always breaking
Daar's 'n kaggel in die kamer maar die hout bly min
There's a fireplace in the living room, but the wood is always running low
Die kinders het die tuin en die stoepgoed omgekeer
The kids have turned the garden and the porch into a mess
Jy drink wyn en ek sit net hier en
You're drinking wine and I'm just sitting here
Ek dink aan als wat jy vir my wegsteek
And I'm thinking about everything you're hiding from me
Daar was 'n lyn, 'n lyn.
There was a line, a line.
Maar jy en jou geheim het alles laat
But you and your secrets have let it all
Verwdyn en als gebreek. En alles weggevee.
Fade away and break. And sweep everything away.
Daars 'n plek in die gang waar ons foto's
There's a place in the hallway where our pictures
Hang hierdie kiekies lag maar jy loop net verby.
Hang with those smiles, but you just walk right by.
Nou voel alles koud en die kamers leeg die
Now everything feels cold and these empty rooms,
Waai van die wind laat my dink aan jou en my.
The wind whistling through them make me think of you and I.
Jy totsiens, maar jou soen is koud en ek wonder waar jy gaan.
You say goodbye, but your kiss is cold, and it leaves me wondering where you're going.
Daar was 'n lyn, 'n lyn.
There was a line, a line.
Maar jy en jou geheim het alles laat
But you and your secrets have let it all
Verwdyn en als gebreek. En alles weggevee.
Fade away and break. And sweep everything away.





Writer(s): Elvis Blue


Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.