Fokofpolisiekar - Ek Dink Aan Jou as Dit Reën - traduction des paroles en russe

Paroles et traduction Fokofpolisiekar - Ek Dink Aan Jou as Dit Reën




Ek Dink Aan Jou as Dit Reën
Я думаю о тебе, когда идет дождь
′N oomblik is die wêreld werd
Мгновение стоит целого мира
Maar net die eerste een
Но только первое
'N dier bly ′n dier
Зверь остается зверем
Gaan slaap as jy sal beter raak
Ложись спать, тебе станет лучше
As jy aan die slaap kan raak
Если ты сможешь уснуть
'N dier bly 'n dier
Зверь остается зверем
Ek dink aan jou as dit reën
Я думаю о тебе, когда идет дождь
Hierdie vier mure maak my naar
Эти четыре стены меня тошнит
Is jy siek of sit jy aan?
Ты болеешь или притворяешься?
Die lied in my hart is ′n swane sang
Песня в моем сердце лебединая песня
Ek dink aan jou as dit reën
Я думаю о тебе, когда идет дождь
Kwaad raak ons net vir mekaar
Мы злимся только друг на друга
Mans bly seuns
Мужчины остаются мальчишками
Seuns wil mans wees
Мальчишки хотят быть мужчинами
Ek sweer daar′s iemand wat in die hoek staan
Клянусь, кто-то стоит в углу
As ek my knip is sy weg soos my kinderdae
Когда я моргаю, она исчезает, как мое детство
Ek dink aan jou as dit reën
Я думаю о тебе, когда идет дождь
Ek is nie meer lief vir jou nie
Я тебя больше не люблю
Ek kon jou nie gelukkig hou nie
Я не смог сделать тебя счастливой
Beloftes breek
Обещания нарушаются
En styf vashou maak seer
И крепко держаться больно
Kwaad raak ons net vir mekaar
Мы злимся только друг на друга
Mans bly seuns
Мужчины остаются мальчишками
Seuns wil mans wees
Мальчишки хотят быть мужчинами
Deesdae vat dit langer
В наши дни требуется больше времени
Om mense te leer ken
Чтобы узнать людей





Writer(s): Francois Badenhorst, Hunter Kennedy, Johan De Ridder, Wynand Myburgh


Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.