Jim Reeves - Geboorteplaasie - traduction des paroles en anglais

Paroles et traduction Jim Reeves - Geboorteplaasie




Geboorteplaasie
Birthplace
Ek verlang na jou, geboorteplasie...
I long for you, birthplace...
Na die liefde van 'n Moeder wat daar wag -
For the love of a Mother waiting there -
Deur die jare moes ek swerf in die vreemde;
Through the years I've wandered in strange lands;
Ver van haar glimlag-oë so sag.
Far from her smile-eyes so fair.
Ek sien 'n graf - alleen, verlate -
I see a grave - alone, deserted -
Van ons Vader wat so roep in 'n droom...
Of our Father so calling in a dream...
O my Moeder, hoe hy waak in die stilte
O my Mother, how he watches in silence
Waar sy kniel by die ou akkerboom...
Where she kneels by the old oak tree...
Ek kom terug, geboorteplasie,
I'm coming home, birthplace,
Terug na jou, en die huisie aan die vlei.
Back to you, and the cottage by the stream.
My hart is bly, my dierb're Moeder!
My heart is glad, my dearest Mother!
Daar voel ek tuis, die wêreld vry.
There I feel at home, the world is free.
Daar voel ek tuis, die wêreld vry.
There I feel at home, the world is free.





Writer(s): Traditional


Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.