Karlien Van Jaarsveld - Bly - traduction des paroles en anglais

Paroles et traduction Karlien Van Jaarsveld - Bly

Bly
Stay
Bly Lyrics - Karlien van Jaarsveld
Stay Lyrics - Karlien van Jaarsveld
Hou jy my vas of droom ek in n ander land want ek kyk soms met oe vol sand, hou jy my vas
Are you holding me, or am I dreaming in a foreign land? Because sometimes I look at you with eyes full of sand, are you holding me?
Staan ons alleen of fluiter daar n stem daar by wat se jys altyd hier by my, staan ons alleen
Are we alone, or is there a voice whispering over there, saying you're always here with me, are we alone?
Dit help nie ons verduidelik wie die fout begaan nie
It doesn't help if we try to explain who's at fault
Ek weet nie wie van ons sal dit gou verstaan nie,
I don't know who of us will understand it soon,
Hier by my sal die antwoorde nie gou verskyn nie
The answers won't appear here with me soon
En vrae oor jou sal nooit verdwyn nie
And questions about you will never disappear
Sal ek bitter bly en jou nooit weer bel nie
Will I stay bitter and never call you again?
Hoe sal jy dit weet as ek jou nooit vertel nie
How will you know unless I tell you?
Bly, jys my begin en einde
Stay, you're my beginning and my end
Bly, jy vul my lee lyne
Stay, you fill my empty lines
Bly, ek sal stap vir myle
Stay, I'll walk for miles
Jy se jy sal kruip oor duine
You say you'll crawl over dunes

Writer(s): Steve Hofmeyr

Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.