Добавлять перевод могут только зарегистрированные пользователи.
                                            
                                         
                                        
                                     
                                 
                             
                     
                 
                
                
                
                    
                    
                        
                            Hier Tussen Ons
Между нами
                         
                        
                            
                                        Die 
                                        liefde 
                                        is 
                                        ′n 
                                        rooi 
                                        gedig 
                                        in 
                                        versreël 
                                        en 
                                        kwatryn 
                            
                                        Любовь 
–                                        это 
                                        красный 
                                        стих, 
                                            в 
                                        строфах 
                                            и 
                                        катренах, 
                            
                         
                        
                            
                                        Wat 
                                        jou 
                                        met 
                                        gawe 
                                        oë 
                                        sien 
                                        in 
                                        woorde 
                                        sag 
                                        en 
                                        fyn 
                            
                                        Что 
                                        смотрит 
                                        на 
                                        тебя 
                                        глазами, 
                                        полными 
                                        даров, 
                                        словами 
                                        нежными 
                                            и 
                                        тонкими. 
                            
                         
                        
                            
                                        Die 
                                        liefde 
                                        is 
                                        'n 
                                        spierwit 
                                        duif 
                                        met 
                                        bloeisel 
                                        in 
                                        die 
                                        mond 
                            
                                        Любовь 
–                                        белоснежный 
                                        голубь 
                                            с 
                                        цветком 
                                            в 
                                        клюве, 
                            
                         
                        
                            
                                        Wat 
                                        met 
                                        sy 
                                        koms 
                                        die 
                                        boodskap 
                                        bring: 
                            
                                        Что 
                                            с 
                                        приходом 
                                        своим 
                                        весть 
                                        приносит: 
                            
                         
                        
                            
                                        Die 
                                        liefde 
                                        maak 
                                        gesond 
                            
                                        Любовь 
                                        исцеляет. 
                            
                         
                        
                        
                            
                                        Die 
                                        liefde 
                                        lê 
                                        in 
                                        sagte 
                                        woorde 
                            
                                        Любовь 
–                                            в 
                                        нежных 
                                        словах, 
                            
                         
                        
                            
                                        Wat 
                                        oor 
                                        my 
                                        gees 
                                        kom 
                                        streel 
                            
                                        Что 
                                        ласкают 
                                        мою 
                                        душу, 
                            
                         
                        
                            
                                        En 
                                        in 
                                        die 
                                        droë 
                                        maande 
                                        my 
                                        hart 
                                        tot 
                                        hoop 
                                        beveel 
                            
                                            И 
                                            в 
                                        засушливые 
                                        месяцы 
                                        вселяют 
                                            в 
                                        сердце 
                                        надежду. 
                            
                         
                        
                            
                                        Die 
                                        liefde 
                                        lê 
                                        in 
                                        sagte 
                                        soene, 
                                        wat 
                                        met 
                                        die 
                                        jare 
                                        groei 
                            
                                        Любовь 
–                                            в 
                                        нежных 
                                        поцелуях, 
                                        что 
                                        крепнут 
                                            с 
                                        годами, 
                            
                         
                        
                            
                                        En 
                                        soos 
                                        die 
                                        Kaapse 
                                        lelieblom 
                            
                                            И 
                                        подобно 
                                        Капской 
                                        лилии 
                            
                         
                                
                        
                            
                                        Jaar 
                                        in 
                                        en 
                                        jaar 
                                        uit 
                                        bloei 
                            
                                        Цветёт 
                                        из 
                                        года 
                                            в 
                                        год. 
                            
                         
                        
                        
                            
                                        Die 
                                        liefde 
                                        is 
                                        ′n 
                                        môrester, 
                                        blink 
                                        op 
                                        die 
                                        horison 
                            
                                        Любовь 
–                                        утренняя 
                                        звезда, 
                                        сияющая 
                                        на 
                                        горизонте, 
                            
                         
                        
                            
                                        Wat 
                                        sê 
                                        met 
                                        ryke 
                                        majesteit: 
                                        Ek 
                                        het 
                                        vir 
                                        jou 
                                        gekom 
                            
                                        Что 
                                        говорит 
                                            с 
                                        царственным 
                                        величием: 
                                        "Я 
                                        пришла 
                                            к 
                                        тебе". 
                            
                         
                        
                            
                                        Die 
                                        liefde 
                                        is 
                                        'n 
                                        leë 
                                        graf, 
                                        'n 
                                        brokkie 
                                        brood 
                                        en 
                                        wyn 
                            
                                        Любовь 
–                                        пустая 
                                        гробница, 
                                        кусочек 
                                        хлеба 
                                            и 
                                        вина. 
                            
                         
                        
                            
                                        Die 
                                        liefde 
                                        is 
                                        ′n 
                                        wegkruipplek 
                            
                                        Любовь 
–                                        это 
                                        убежище 
                            
                         
                        
                            
                                        Teen 
                                        hartseer 
                                        en 
                                        teen 
                                        pyn 
                            
                                        От 
                                        печали 
                                            и 
                                        от 
                                        боли. 
                            
                         
                        
                        
                            
                                        Die 
                                        liefde 
                                        lê 
                                        in 
                                        sagte 
                                        woorde 
                            
                                        Любовь 
–                                            в 
                                        нежных 
                                        словах, 
                            
                         
                        
                            
                                        Wat 
                                        oor 
                                        my 
                                        gees 
                                        kom 
                                        streel 
                            
                                        Что 
                                        ласкают 
                                        мою 
                                        душу, 
                            
                         
                        
                            
                                        En 
                                        in 
                                        die 
                                        droë 
                                        maande 
                                        my 
                                        hart 
                                        tot 
                                        hoop 
                                        beveel 
                            
                                            И 
                                            в 
                                        засушливые 
                                        месяцы 
                                        вселяют 
                                            в 
                                        сердце 
                                        надежду. 
                            
                         
                        
                            
                                        Die 
                                        liefde 
                                        lê 
                                        in 
                                        sagte 
                                        soene, 
                                        wat 
                                        met 
                                        die 
                                        jare 
                                        groei 
                            
                                        Любовь 
–                                            в 
                                        нежных 
                                        поцелуях, 
                                        что 
                                        крепнут 
                                            с 
                                        годами, 
                            
                         
                        
                            
                                        En 
                                        soos 
                                        die 
                                        Kaapse 
                                        lelieblom 
                            
                                            И 
                                        подобно 
                                        Капской 
                                        лилии 
                            
                         
                        
                            
                                        Jaar 
                                        in 
                                        en 
                                        jaar 
                                        uit 
                                        bloei 
                            
                                        Цветёт 
                                        из 
                                        года 
                                            в 
                                        год. 
                            
                         
                        
                        
                            
                                        Die 
                                        liefde 
                                        lê 
                            
                                        Любовь 
                                        здесь, 
                            
                         
                        
                            
                                        Die 
                                        liefde 
                                        lê 
                            
                                        Любовь 
                                        здесь, 
                            
                         
                        
                            
                                        Die 
                                        liefde 
                                        lê 
                            
                                        Любовь 
                                        здесь, 
                            
                         
                        
                            
                                        Hier 
                                        tussen 
                                        ons 
                            
                                        Между 
                                        нами. 
                            
                         
                        
                        
                            
                                        Die 
                                        liefde 
                                        lê 
                                        in 
                                        sagte 
                                        woorde 
                            
                                        Любовь 
–                                            в 
                                        нежных 
                                        словах, 
                            
                         
                        
                            
                                        Wat 
                                        oor 
                                        my 
                                        gees 
                                        kom 
                                        streel 
                            
                                        Что 
                                        ласкают 
                                        мою 
                                        душу, 
                            
                         
                        
                            
                                        En 
                                        in 
                                        die 
                                        droë 
                                        maande 
                                        my 
                                        hart 
                                        tot 
                                        hoop 
                                        beveel 
                            
                                            И 
                                            в 
                                        засушливые 
                                        месяцы 
                                        вселяют 
                                            в 
                                        сердце 
                                        надежду. 
                            
                         
                        
                            
                                        Die 
                                        liefde 
                                        lê 
                                        in 
                                        sagte 
                                        soene, 
                                        wat 
                                        met 
                                        die 
                                        jare 
                                        groei 
                            
                                        Любовь 
–                                            в 
                                        нежных 
                                        поцелуях, 
                                        что 
                                        крепнут 
                                            с 
                                        годами, 
                            
                         
                        
                            
                                        En 
                                        soos 
                                        die 
                                        Kaapse 
                                        lelieblom 
                            
                                            И 
                                        подобно 
                                        Капской 
                                        лилии 
                            
                         
                        
                            
                                        Jaar 
                                        in 
                                        en 
                                        jaar 
                                        uit 
                                        bloei 
                            
                                        Цветёт 
                                        из 
                                        года 
                                            в 
                                        год. 
                            
                         
                    
                    
                    
                        Évaluez la traduction 
                        
                        
                        
                            
                                
                                    
                                    
                                        Seuls les utilisateurs enregistrés peuvent évaluer les traductions.
                                        
                                     
                                    
                                 
                             
                         
                     
                    
                            
                                
                                
                            
                            
                                
                                
                            
                    
                
                
                
                    
                        Writer(s): L. Brittz
                    
                    
                
                
                Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.