Добавлять перевод могут только зарегистрированные пользователи.
                                            
                                         
                                        
                                     
                                 
                             
                     
                 
                
                
                
                    
                    
                        
                            Liefde Uit Stellenbosch
Liebe aus Stellenbosch
                         
                        
                            
                                        Die 
                                        aand 
                                        in 
                                        Dorpstraat 
                            
                                        Der 
                                        Abend 
                                        in 
                                        der 
                                        Dorpstraat 
                            
                         
                        
                            
                                        Het 
                                        jy 
                                        vir 
                                        my 
                                        gesê 
                            
                                        Hast 
                                        du 
                                        mir 
                                        gesagt 
                            
                         
                        
                            
                                        Daar 
                                        is 
                                        soveel 
                                        meer 
                                        wat 
                                        jy 
                                        uit 
                                        die 
                                        lewe 
                                        wil 
                                        hê 
                            
                                        Es 
                                        gibt 
                                        so 
                                        viel 
                                        mehr, 
                                        was 
                                        du 
                                        vom 
                                        Leben 
                                        willst 
                            
                         
                        
                            
                                        En 
                                        die 
                                        aand 
                                        by 
                                        Koeëlbaai 
                            
                                        Und 
                                        der 
                                        Abend 
                                        in 
                                        Koeëlbaai 
                            
                         
                        
                            
                                        Het 
                                        jy 
                                        vir 
                                        my 
                                        vertel 
                            
                                        Hast 
                                        du 
                                        mir 
                                        erzählt 
                            
                         
                        
                            
                                        Jou 
                                        lewe 
                                        hier 
                                        is 
                                        soms, 
                                        soms 
                                        erger 
                                        as 
                                        die 
                                        hel 
                            
                                        Dein 
                                        Leben 
                                        hier 
                                        ist 
                                        manchmal, 
                                        manchmal 
                                        schlimmer 
                                        als 
                                        die 
                                        Hölle 
                            
                         
                        
                        
                            
                                        Die 
                                        aand 
                                        in 
                                        Knysna 
                            
                                        Der 
                                        Abend 
                                        in 
                                        Knysna 
                            
                         
                        
                            
                                        Het 
                                        jy 
                                        vir 
                                        my 
                                        gesê 
                            
                                        Hast 
                                        du 
                                        mir 
                                        gesagt 
                            
                         
                        
                            
                                        Ons 
                                        tye 
                                        saam 
                                        is 
                                        al 
                                        wat 
                                        ons 
                                        nou 
                                        het 
                            
                                        Unsere 
                                        gemeinsame 
                                        Zeit 
                                        ist 
                                        alles, 
                                        was 
                                        wir 
                                        jetzt 
                                        haben 
                            
                         
                                
                        
                            
                                        En 
                                        die 
                                        aand 
                                        in 
                                        Kaapstad 
                            
                                        Und 
                                        der 
                                        Abend 
                                        in 
                                        Kapstadt 
                            
                         
                        
                            
                                        Het 
                                        jy 
                                        vir 
                                        my 
                                        gevra 
                            
                                        Hast 
                                        du 
                                        mich 
                                        gefragt 
                            
                         
                        
                            
                                        Hoe 
                                        ver, 
                                        hoe 
                                        ver, 
                                        kan 
                                        die 
                                        see 
                                        liefde 
                                        dra 
                            
                                        Wie 
                                        weit, 
                                        wie 
                                        weit, 
                                        kann 
                                        das 
                                        Meer 
                                        Liebe 
                                        tragen 
                            
                         
                        
                        
                            
                                        So 
                                        steek 
                                        vir 
                                        my 
                                        ′n 
                                        kers 
                                        op 
                                        in 
                                        Washington 
                            
                                        Also 
                                        zünde 
                                        für 
                                        mich 
                                        eine 
                                        Kerze 
                                        in 
                                        Washington 
                                        an 
                            
                         
                        
                            
                                        En 
                                        neem 
                                        foto's 
                                        van 
                                        Londen 
                            
                                        Und 
                                        mach 
                                        Fotos 
                                        von 
                                        London 
                            
                         
                        
                            
                                        Stuur 
                                        ′n 
                                        duif 
                                        uit 
                                        Italië 
                            
                                        Schick 
                                        eine 
                                        Taube 
                                        aus 
                                        Italien 
                            
                         
                        
                            
                                        En 
                                        dalk 
                                        'n 
                                        poskaart 
                                        uit 
                                        België 
                            
                                        Und 
                                        vielleicht 
                                        eine 
                                        Postkarte 
                                        aus 
                                        Belgien 
                            
                         
                        
                        
                            
                                        Die 
                                        aand 
                                        in 
                                        Kaapstad 
                            
                                        Der 
                                        Abend 
                                        in 
                                        Kapstadt 
                            
                         
                        
                            
                                        Het 
                                        ek 
                                        toe 
                                        weer 
                                        gedink 
                            
                                        Habe 
                                        ich 
                                        dann 
                                        wieder 
                                        gedacht 
                            
                         
                        
                            
                                        Hoe 
                                        gou 
                                        het 
                                        ons 
                                        liefde 
                                        in 
                                        die 
                                        diep 
                                        see 
                                        verdrink 
                            
                                        Wie 
                                        schnell 
                                        ist 
                                        unsere 
                                        Liebe 
                                        im 
                                        tiefen 
                                        Meer 
                                        ertrunken 
                            
                         
                        
                            
                                        En 
                                        die 
                                        aand 
                                        in 
                                        Dorpstraat 
                            
                                        Und 
                                        der 
                                        Abend 
                                        in 
                                        der 
                                        Dorpstraat 
                            
                         
                        
                            
                                        Het 
                                        ek 
                                        vir 
                                        myself 
                                        gesê 
                            
                                        Habe 
                                        ich 
                                        mir 
                                        selbst 
                                        gesagt 
                            
                         
                        
                            
                                        Daar 
                                        is 
                                        soveel 
                                        meer 
                                        wat 
                                        ek 
                                        nog 
                                        van 
                                        jou 
                                        wou 
                                        hê 
                            
                                        Es 
                                        gibt 
                                        so 
                                        viel 
                                        mehr, 
                                        was 
                                        ich 
                                        noch 
                                        von 
                                        dir 
                                        wollte 
                            
                         
                        
                        
                            
                                        So 
                                        steek 
                                        vir 
                                        my 
                                        'n 
                                        kers 
                                        op 
                                        in 
                                        Washington 
                            
                                        Also 
                                        zünde 
                                        für 
                                        mich 
                                        eine 
                                        Kerze 
                                        in 
                                        Washington 
                                        an 
                            
                         
                        
                            
                                        En 
                                        neem 
                                        foto′s 
                                        van 
                                        Londen 
                            
                                        Und 
                                        mach 
                                        Fotos 
                                        von 
                                        London 
                            
                         
                        
                            
                                        Stuur 
                                        ′n 
                                        duif 
                                        uit 
                                        Italië 
                            
                                        Schick 
                                        eine 
                                        Taube 
                                        aus 
                                        Italien 
                            
                         
                        
                            
                                        En 
                                        dalk 
                                        'n 
                                        poskaart 
                                        uit 
                                        België 
                            
                                        Und 
                                        vielleicht 
                                        eine 
                                        Postkarte 
                                        aus 
                                        Belgien 
                            
                         
                        
                        
                            
                                        Want 
                                        ek 
                                        steek 
                                        vir 
                                        jou 
                                        ′n 
                                        kers 
                                        op 
                                        in 
                                        Oudtshoorn 
                            
                                        Denn 
                                        ich 
                                        zünde 
                                        für 
                                        dich 
                                        eine 
                                        Kerze 
                                        in 
                                        Oudtshoorn 
                                        an 
                            
                         
                        
                            
                                        En 
                                        ek 
                                        neem 
                                        foto's 
                                        van 
                                        Potchefstroom 
                            
                                        Und 
                                        ich 
                                        mache 
                                        Fotos 
                                        von 
                                        Potchefstroom 
                            
                         
                        
                            
                                        Ek 
                                        stuur 
                                        vir 
                                        jou 
                                        ′n 
                                        duif 
                                        uit 
                                        die 
                                        Knysnabos 
                            
                                        Ich 
                                        schicke 
                                        dir 
                                        eine 
                                        Taube 
                                        aus 
                                        dem 
                                        Knysna-Wald 
                            
                         
                        
                            
                                        En 
                                        al 
                                        my 
                                        liefde 
-                                        hier 
                                        uit 
–                                        Stellenbosch 
                            
                                        Und 
                                        all 
                                        meine 
                                        Liebe 
–                                        hier 
                                        aus 
–                                        Stellenbosch 
                            
                         
                    
                    
                    
                        Évaluez la traduction 
                        
                        
                        
                            
                                
                                    
                                    
                                        Seuls les utilisateurs enregistrés peuvent évaluer les traductions.
                                        
                                     
                                    
                                 
                             
                         
                     
                    
                            
                                
                                
                            
                            
                                
                                
                            
                    
                
                
                
                    
                        Writer(s): Pieter Rademeyer
                    
                    
                
                
                Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.