Laurika Rauch - ‘n Lekker Verlang Liedjie - traduction des paroles en anglais

Paroles et traduction Laurika Rauch - ‘n Lekker Verlang Liedjie




‘n Lekker Verlang Liedjie
A Nice Longing Song
Los my alleen - laat my begaan
Leave me alone - let me be
Ek soek stilte met my boek en die man in die maan
I seek silence with my book and the man in the moon
Buite, in die donker, sing 'n eensame kriekie
Outside, in the darkness, sings a lonely cricket
'N Lekker verlang liedjie
A nice longing song
Ek sit die radio aan - om te vlug van my vrese
I turn on the radio - to escape my fears
Die omroeper sê: " dis u eie keuse
The announcer says: "It's your choice
En vir Hantie van Hopetown en André en Vicky
And for Hantie from Hopetown and André and Vicky
'N Lekker verlang liedjie "
A nice longing song."
'N Lekker verlang liedjie
A nice longing song
Streel die seerplek in my hart, in my hart - 'n bietjie
Soothes the sore spot in my heart, in my heart - a little
Met die blou saksofoon wat krul om jou kiekie
With the blue saxophone that curls around your face
En 'n lekker verlang liedjie
And a nice longing song
Dis Sondagoggend ek stap langs die see
It's Sunday morning - I'm walking along the sea
Die wind waai my in by 'n klein strandkafee
The wind blows me into a small beach café
Ek sê: "'n tafel vir een en 'n Coke met 'n rietjie
I say: "A table for one and a Coke with a straw
En 'n lekker verlang liedjie "
And a nice longing song."
'N Lekker verlang liedjie
A nice longing song
Streel die seerplek in my hart, in my hart - 'n bietjie
Soothes the sore spot in my heart, in my heart - a little
Met die blou saksofoon wat krul om jou kiekie
With the blue saxophone that curls around your face
En 'n lekker verlang liedjie
And a nice longing song
Daar sit ek en peins oor geloof, hoop en liefde
There I sit and think about faith, hope and love
Oor wat was en wat is en wat môre sal wees
About what was and what is and what will be tomorrow
Ek stap terug na my kamer terug na my stilte
I walk back to my room - back to my silence
En die kriek langs die ruit en 'n boek om te lees
And the cricket by the pane - and a book to read
En 'n lekker verlang liedjie
And a nice longing song
Streel die seerplek in my hart, in my hart - 'n bietjie
Soothes the sore spot in my heart, in my heart - a little
Met die blou saksofoon wat krul om jou kiekie
With the blue saxophone that curls around your face
En 'n lekker verlang liedjie
And a nice longing song
'N Lekker verlang liedjie
A nice longing song
Streel die seerplek in my hart, in my hart - 'n bietjie
Soothes the sore spot in my heart, in my heart - a little
Met die blou saksofoon wat krul om jou kiekie
With the blue saxophone that curls around your face
En 'n lekker verlang liedjie
And a nice longing song
En 'n lekker verlang liedjie
And a nice longing song
En 'n lekker verlang liedjie
And a nice longing song





Writer(s): Don Clarke, Kalla Bremer


Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.