Neville D feat. Simon Seekoei & Tommy Saaiden - Ek vertel Jesus - traduction des paroles en anglais

Paroles et traduction Neville D feat. Simon Seekoei & Tommy Saaiden - Ek vertel Jesus




Ek vertel Jesus
I Tell Jesus
Ek vertel Jesus
I tell Jesus
Ek vertel Jesus, al my beproewings
I tell Jesus all my troubles
Vir my alleen word, hulle te swaar
They are too heavy for me to bear alone
In my benoudheid, help Hy my vriendelik
In my distress He helps me in a friendly way
Want Sy bemindes, sal Hy bewaar
For His loved ones He will protect
Ek vertel Jesus, al my besware
I tell Jesus all my worries
Hy is n vriend wat, alles verstaan
He is a friend who understands everything
As ek Hom vra dan, help Hy my vriendelik
When I ask Him, He helps me in a friendly way
Want Sy bemindes, sal Hy bewaar
For His loved ones He will protect
In my versoekings, roep ek my Heiland
In my temptations I call to my Savior
Hy kan my help om, laste te dra
He can help me to bear my burdens
Ek vertel Jesus, ek vertel Jesus
I tell Jesus, I tell Jesus
Al my verdiet, en, my help Hy dra
All my sorrows and He helps me to bear them
(Koor X 3)
(Chorus X 3)
Ek vertel Jesus, ek vertel Jesus
I tell Jesus, I tell Jesus
Anders dra ek my laste alleen
Otherwise I carry my burdens alone
Ek vertel Jesus, ek vertel Jesus
I tell Jesus, I tell Jesus
Jesus kan help en, Jesus alleen
Jesus can help and Jesus alone





Writer(s): Neville D


Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.