Piet Botha - Skielik Somer - traduction des paroles en russe

Skielik Somer - Piet Bothatraduction en russe




Skielik Somer
Внезапное лето
Mallemeule, tiekiedraai
Ветряная мельница, вертится, крутится
Wiele rol hane kraai
Колёса катятся, петух кричит
Myle flits verby, 'n rolprent
Милли мелькают мимо, словно кино
Wat te vinnig draai
Что слишком быстро крутится
Wele weg in Niemandsland
Затерянные в Ничейной земле
Vreemde stede, vreemde aarde
Чужие города, чужая земля
Vêr van jou engel
Далеко от твоего ангела
Naby jou skade
Близко к твоему ущербу
Vriende het jy baie
Друзей у тебя много
Nuwes elke dag
Новые каждый день
Maar jy gaan slaap alleen in die nag
Но ночью ты спишь одна
Wakker word, dis net nog 'n hotel
Проснулся просто ещё один отель
Bin Laden op die TV dit voel soos die hel
Бин Ладен по ТВ, словно ад
Daar's so baie paaie wat die pelgrim moet loop
Столько дорог паломник должен пройти
Om by die Poorte uit te kom
Чтобы достичь Врат
Baie van hulle is vol draaie en met dorings besaai
Многие извилисты и терниями усеяны
Maar die een wat so blink, my kind
Но та, что так блестит, дитя моё
Draai liewers om
Лучше поверни назад
Struisbaai, Hermanus, die Paarl en die Strand
Стрюисбай, Херманус, Парл и Стрэнд
Elke aand 'n ander kleur speel hom aan die brand
Каждый вечер новый цвет играет у костра
Die lang man dis weer tyd om te ry
Длинный говорит: пора в путь
Ek wil nog slaap, wil nog wegkruip
Хочу спать, хочу спрятаться
Elke dag se bede, wanneer sien ek jou weer
Ежедневная мольба: когда увижу тебя?
My riviere is swart, dis nie water nie dis teer
Мои реки чёрны, не вода дёготь
En die Dier gee nie om of hy loop of ry
И Зверю всё равно, идёт он или едет
En hy hou jou dop en hy wil jou kry
Он следит и хочет заполучить тебя
Ek kry 'n foto van jou in my tas
Нашёл твоё фото в сумке
Jy het altyd gelag as jy ek is 'n dromer
Ты смеялась, говоря: "Ты мечтатель"
En toe ek aan jou dink
И когда подумал о тебе
Toe word dit somer
Тогда наступило лето
Skielik... toe word dit somer
Внезапно... наступило лето
As ek wegkom uit Nantes dan kom ek jou haal
Если выберусь из Нанта заберу тебя
Hoe het ek al weer so vêr verdwaal
Как я снова так далеко заблудился?
Die sonde keil my op
Грехи навалились
En die dier hou my dop
И Зверь не спускает глаз
En almal praat in vreemde tale
И все говорят на странных языках
Toe ons oor die Stormsrivierbrug ry
Когда ехали по мосту Стормсривер
Toe wens ek jy was by my
Я желал, чтоб ты была со мной
Stadig val die nag
Медленно падает ночь
In die kroeë hoor ek die mense lag
В тавернах слышу смех людей
Ek kry 'n foto van jou
Нашёл твоё фото





Writer(s): Jp Botha


Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.