Spoegwolf - Kar in Die Reën - traduction des paroles en russe

Paroles et traduction Spoegwolf - Kar in Die Reën




Kar in Die Reën
Машина и дождь
Jy sit jou kop op my skoot
Ты положила свою голову мне на колени
Ek buk af
Я наклоняюсь
Ek soen jou wang
Целую тебя в щеку
Wel, ons't n jaar laas gepraat
Что ж, мы год не разговаривали
En jy gaan haal al daai klein
И ты достаешь все эти маленькие
Blou boekies
Синие книжечки
Danie, jy moet skryf
Дани, ты должен писать
Skryf vir my
Пиши для меня
Maar dis moeiliker op die kant lyn
Но сложнее на обочине
Waar jy kan sien dat skip aan brand zijn
Где ты видишь, как корабль горит
En die tandpyn van verstand kry
И зубная боль разума
Gaan vir lank tyd aan die gang bly
Будет продолжаться долго
Maar die bang kry nie die brood nie
Но страх не кормит
Hulle sink saam met die kaptein
Они тонут вместе с капитаном
En die land bly vir die muiters om te vind
А землю оставляют мятежникам, чтобы найти
Swart vlag in die wind
Черный флаг на ветру
Dien geen koning
Не служат ни одному королю
Seerower. Vry soos die lug
Пират. Свободен, как воздух
N Gebrande brug breek in die branders
Сгоревший мост рушится в волнах
Terugkyk het nog niks gesond gemaak nie
Взгляд назад еще никого не исцелил





Writer(s): Albertus Van Der Merwe, Daniël Du Toit


Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.