Spoegwolf - Kerkstraat - traduction des paroles en russe

Paroles et traduction Spoegwolf - Kerkstraat




Ons hande Raak in Kerkstraat
Руки на Черч Стрит
Die trap van die gallery
Лестница в галерею.
Ek is lief vir jou vir n honderd jaar
Я люблю тебя сто лет.
Ver van verby
Далеко от глагола
Daars n hond op die pad lief
Собака любит в дороге.
Dood gery
Смерть Джерри
Ek wil jou se daarvan
Я хочу видеть тебя оттуда.
Dalk iets maak daarvan
Сделай из этого что-нибудь.
Maar jy is ver langs my
Ты далеко от меня.
Herineringe selde
Селноммер
Daar is min om aan te hou
Здесь почти нечего хранить.
Soek jou hier vir n honderd jaar
Я хочу, чтобы ты была здесь сто лет.
Soos in nou
Как сейчас
Eks gewond soos n muldsteek as ek see toe ry
Я был ранен, как Мулд, когда вышел в море.
Ek moes jou se daarvan
Я должен был увидеть тебя.
Dalk iets maak daarvan...
Черт возьми, сделай что-нибудь из этого...
Maar jys ver langs my
Далеко от меня.
Onder die boom en die besies
Под деревьями и кустами.
Die skaduwee weer getuig
Теневой свидетель снова.
Was ek lief vir jou vir n honderd jaar
Я любил тебя сто лет.
En jy vir my
А ты ко мне.
Jy weet eks nie bang nie
Ты знаешь, что бывшая не боится.
Ek staan vir jou
Я стою за тебя.
As die dood in die wind galop
Когда смерть кричала на ветру
Is jy daarop
Ты в деле
RAP
Рэп





Writer(s): Albertus Jakobus Wilhelmus Van Der Merwe, Christiaan Lodewyk Von Wielligh, Daniel Stephanus Rudolph Du Toit, Johan Moskou Du Toit


Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.