Stef Bos - Jonk In My Kop - traduction des paroles en anglais

Jonk In My Kop - Stef Bostraduction en anglais




Jonk In My Kop
Young in My Heart
Ek kyk na die klok
I look at the clock
Die tyd gaan verby
Time passes by
Staan op in die oggend
Get up in the morning
My spiere is styf
My muscles are stiff
Maar in my gedagtes
But in my mind
Is ik eindelik vry
I'm finally free
Jonk in my kop
Young in my heart
Oud in my lyf
Old in my body
Ek was 16 jaar
I was 16 years old
Hartseer en pyn
Heartbreak and pain
Verlief op 'n meisie
In love with a girl
Wat ek nie kon kry
I could not gain
Ek was so ernstig en diep
I was so serious and deep
My gedagtes was grys
My thoughts were gray
Ek was toe oud in my kop
I was old in my heart then
En jonk in my lyf
And young in my body
Dis goed om te wees
It's good to be
Waar ek nou is
Where I am now
Jy maak my nie mal nie
You don't drive me crazy
Ek weet wie ek is
I know what I'm all about
Ek is nie meer lus nie
I don't feel like any more
Om te mors met my tyd
To waste my time
Jonk in my kop
Young in my heart
Oud in my lyf
Old in my body
Daar 's pragtig jong meisies
There are beautiful young girls
Hier in die land
Around in this land
Maar om eerlik te wees
But to tell you the truth
Hulle maak my nie warm
They don't make me hot
Skoonheid is mooi
Beauty is nice
Maar ervaring is meer
But experience is more
Soos 'n vrou wat het geleer
Like a woman who has learned
Om haarself uit te sorteer
To sort herself out
My rug is ontwrig
My back is out
My hare val uit
My hair falls out
Ek benodig 'n bril
I need a pair of glasses
Om na die wêreld te kyk
To look at the world
Maar in my verbeelding
But in my imagination
Sien ek soveel meer
I see so much more
Die angs vir die einde
The fear of the end
Beheer my nie meer
Doesn't rule me anymore
Dis goed om te wees
It's good to be
Waar ek nou is
Where I am now
Jy maak my nie mal nie
You don't drive me crazy
Ek weet wie ek is
I know what I'm all about
Ek weet wat nou saak maak
I know what really matters now
Mors minder my tyd
Less time to waste
Jonk in my kop
Young in my heart
Oud in my lyf
Old in my body
Ek staan op in die oggend
I get up in the morning
My spiere is styf
My muscles are stiff
Ek sien in die spieël
I look in the mirror
Die tol van die tyd
Time has taken its toll
Daar's baie gebreke
There are many flaws
Waaraan ek ly
That I suffer from
Ek is 'n kar wat geroes is
I'm a rusted-out car
Maar ek kan nog ry
But I can still drive






Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.