Stef Bos - My Vrou Is Huistoe - traduction des paroles en anglais

Paroles et traduction Stef Bos - My Vrou Is Huistoe




My Vrou Is Huistoe
My Wife Is Home
My vrou is huistoe
My wife is home
Sy sing in die hemel
She sings in heaven
Sy het gesê
She said
Sy wag daar in die wolke op my
She's waiting for me there in the clouds
My vrou is huistoe
My wife is home
Sy's los van die lewe
She's free from life
En al wat ik hier nog
And all I have left here
Es tyd
Is time
Ek werk op die land
I work on the land
Ek oes wat ek saai
I reap what I sow
Ek gaan terug naar die dorp
I go back to town
Wanneer die son ondergaan
When the sun goes down
En ek sit op die stoep
And I sit on the porch
Tot laat in die aand
Till late at night
En ek kyk naar die sterre wat val
And I look at the fallen stars
Voor ek gaan slaap
Before I go to sleep
My vrou is huistoe
My wife is home
Sy sing in die hemel
She sings in heaven
Sy het gesê
She said
Sy wag daar in die wolke op my
She's waiting for me there in the clouds
My vrou is huistoe
My wife is home
Sy's los van die lewe
She's free from life
En al wat ik hier nog
And all I have left here
Es tyd
Is time





Writer(s): Stef Bos


Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.