paroles de chanson Vier Seisoene Kind - Tasché feat. Francois van Coke
Sy roep my in die rigting van haar hart
Waar die winter vure brand
En die nagte vir die somer lê en wag
Sy giet haar trane in die see
Stuur haar woorde met die wind
En na die strande van lank vergete smart
Vier seisoene kind, met die winter in jou oë
Waar het ek jou verloor?
Vier seisoene kind
Met die liefde in jou palm
Kyk jou oseaan is kalm
Vier seisoene kind, vier seisoene kind
Stuur my nog ′n poskaart met die wind
Sy maak vir my 'n painting van die huis
As die akkerbome rus
En die wolke soos vlamme oor ons wag
Sy gee vir my haar soet September geur
As die Boland lê en bloei
En met die somer wat klop hier aan my deur
Vier seisoene kind, met die winter in jou oë
Waar het ek jou verloor?
Vier seisoene kind, met die liefde in jou palm
Kyk jou oseaan is kalm
Vier seisoene kind, vier seisoene kind
Stuur my nog ′n poskaart met die wind
Vier seisoene kind met die winter in jou oë
Waar het ek jou verloor?
Vier seisoene kind, met die liefde in jou palm
Kyk jou oseaan is kalm
Vier seisoene kind, vier seisoene kind
Stuur my nog 'n poskaart met die wind
Stuur my nog 'n poskaart met die wind
Stuur my nog ′n poskaart met die wind
Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.