Bittereinder - Ware Verhaal - перевод текста песни на английский

Текст и перевод песни Bittereinder - Ware Verhaal

Ware Verhaal
True Story
tog die musiek beteken nog iets
Tell me, does music still mean something?
As hierdie ding so erg gebreek is, sal ons dit ooit kan fix?
If this thing is so broken, will we ever be able to fix it?
Ek soek al vir jare na die ware verhaal
I've been searching for years for the true story
Die ritmes in ons bloed wat ons lewens bepaal
The rhythms in our blood that define our lives

Die openbaring in die waarde van my eie moedertaal
The revelation in the value of my own mother tongue
So spoeg ek my hartjie uit in netjiese rytjies
So I spit my heart out in neat little rhythms
Rympies wat seer en heel maak soos 'n chirurg se snytjies
Rhymes that hurt and heal like a surgeon's cuts
Jy kies wat jy lief is voor so tussen die lyntjies
You choose what you love between the lines
Ek al lank genoeg in my Matrix-pypies
I've been lying in my Matrix tubes for long enough
Miskien te ongeduldig om te begin met die basics
Maybe too impatient to start with the basics
Maar nou neem ek te veel te vinnig in soos roomys en breinvries
But now I'm taking in too much too fast, like ice cream and brain freeze
Stilletjies bekruip ek hierdie onbekende grond
Quietly, I creep on this unknown ground
Met my woordeskat en ritme soos 'n geweer en 'n waghond
With my vocabulary and rhythm like a gun and a watchdog
Julle almal donner rond in julle veilige kastele
You all thunder around in your safe castles
Terwyl ek buite in die skadu's in die strate van jul stede
While I'm out in the shadows, in the streets of your cities
Die verlede en die toekoms in die straatligte soek
Searching for the past and the future in the streetlights
Ek luister na die fluister van geheime in elke hoek
I listen to the whispers of secrets in every corner
Dit is nie so donker as wat dit van ver af lyk nie
It's not as dark as it seems from afar
Daar is harte wat verstaan as jy nie woorde gebruik nie
There are hearts that understand even when you don't use words
Die leemte roep nou hard, en ek kan sweer die tyd is hier
The void is calling loudly now, and I can swear the time is here
Ek is 'n kind van die warrelwind se middelpunt van vuur
I am a child of the whirlwind's center of fire
tog die musiek beteken nog iets
Tell me, does music still mean something?
As hierdie ding so erg gebreek is, sal ons dit ooit kan fix?
If this thing is so broken, will we ever be able to fix it?
Ek soek al vir jare na die ware verhaal
I've been searching for years for the true story
Die ritmes in ons bloed wat ons lewens bepaal
The rhythms in our blood that define our lives
tog die musiek beteken nog iets
Tell me, does music still mean something?
As hierdie ding so erg gebreek is, sal ons dit ooit kan fix?
If this thing is so broken, will we ever be able to fix it?
Ek soek al vir jare na die ware verhaal
I've been searching for years for the true story
Die openbaring in die waarde van my eie moedertaal
The revelation in the value of my own mother tongue
Die redes hoekom ons saamdrom in lyne van persepsie
The reasons why we gather lie in lines of perception
Maar die voorstel van skoonspel is nog altyd buite die kwessie
But the proposition of fair play has always been out of the question
Die bloed en die trane op ons sitkamerstelle
The blood and tears on our living room sets
Pas mos mooi met die muurverf so onder die sterre
Must go well with the wall paint under the stars
Flippit, ek's moeg van gebrek en gevlek en die stilte
Flippit, I'm tired of lack and stain and the silence
Soos wapens wat sorg dat ons instort van binne
Like weapons that make us collapse from within
En skud in die koue van versmoorde drome
And shake in the cold of suffocated dreams
In ons kinders wat ons namaak is die donkerte volkome
In our children who imitate us, the darkness is complete
O ja, ons kan raas, met woorde vol rooiwyn
Oh yes, we can rant, with words full of red wine
Maar kyk hoe verdwyn ons harte agter daai toertjiegordyn
But look how our hearts disappear behind that magic curtain
Soos 'n kinderpartytjie wat wit hasies laat verskyn
Like a children's party that makes white rabbits appear
Behalwe dis grootmense wat nog lekker speel hier agter in die tuin
Except it's grown-ups who are still playing here in the back of the garden
Gooi maar nog 'n glasie dat ons almal kan vergeet
Pour another glass so we can all forget
Van die sweet en die grond en hoe ons ons eie stront eet
About the sweat and the soil and how we eat our own shit
Of weet ons van beter? Kan iemand nog onthou
Or do we know better? Can anyone still remember
Waar die terugveg begin en die apatie ophou?
Where the fight back begins and the apathy stops?
tog die musiek beteken nog iets
Tell me, does music still mean something?
As hierdie ding so erg gebreek is, sal ons dit ooit kan fix?
If this thing is so broken, will we ever be able to fix it?
Ek soek al vir jare na die ware verhaal
I've been searching for years for the true story
Die ritmes in ons bloed wat ons lewens bepaal
The rhythms in our blood that define our lives
tog die musiek beteken nog iets
Tell me, does music still mean something?
As hierdie ding so erg gebreek is, sal ons dit ooit kan fix?
If this thing is so broken, will we ever be able to fix it?
Ek soek al vir jare na die ware verhaal
I've been searching for years for the true story
Die openbaring in die waarde van my eie moedertaal
The revelation in the value of my own mother tongue
tog die musiek beteken nog iets
Tell me, does music still mean something?
As hierdie ding so erg gebreek is, sal ons dit ooit kan fix?
If this thing is so broken, will we ever be able to fix it?
Ek soek al vir jare na die ware verhaal
I've been searching for years for the true story
Die ritmes in ons bloed wat ons lewens bepaal
The rhythms in our blood that define our lives
tog die musiek beteken nog iets
Tell me, does music still mean something?
As hierdie ding so erg gebreek is, sal ons dit ooit kan fix?
If this thing is so broken, will we ever be able to fix it?
Ek soek al vir jare na die ware verhaal
I've been searching for years for the true story
Die openbaring in die waarde van my eie moedertaal
The revelation in the value of my own mother tongue

Авторы: Bittereinder

Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.