Текст и перевод песни Bok van Blerk - Boeregirl
Добавлять перевод могут только зарегистрированные пользователи.
Sy
luister
Anton
Goosen,
as
sy
inry
met
haar
trokkie
- ah-hm
She
listens
to
Anton
Goosen,
when
she
drives
with
her
truck
- ah-hm
Sy
dra
nie
baie
make-up,
en
sy
like
ook
nie
'n
rok
nie
- ah-hm
She
does
not
wear
much
make-up
and
she
also
does
not
like
a
dress
- ah-hm
Sy
eet
biltong
en
braaivleis,
is
'n
feit
soos
'n
koei
She
eats
biltong
and
braaivleis,
as
faithful
as
a
cow
Ek
kan
nie
ophou
dink
aan
oor
hoe
ek
haar
sou
wou
soen
I
cannot
stop
thinking
of
how
I
would
like
to
kiss
her
Su
rol
haar
oë
as
ek
kyk
vir
haar
high
heels
en
stywe
blou
Jeans
She
rolls
her
eyes
when
I
gaze
at
her
high
heels
and
tight
blue
jeans
En
ek
val
vir
jou,
soos
die
maan
hierop
die
teer
And
I
am
falling
for
you,
like
the
moon
on
the
tar
En
ek
soek
na
jou,
net
nog
'n
keer
And
I
am
searching
for
you,
just
one
more
time
Die
nag
raak
doof,
en
dis
die
bloed
wat
in
my
are
gil
The
night
grows
deaf,
and
it
is
the
blood
that
screams
in
my
veins
Hierdie
boytjie
soek
'n
boeregirl
...
This
boy
is
looking
for
a
farm
girl
...
Sy
skree
nie
vir
die
W.P,
want
sy
like
nie
al
daai
strepe
- ah-hm
She
does
not
scream
for
the
W.P,
because
she
does
not
like
all
those
stripes
- ah-hm
Sy's
giftig
soos
'n
adder,
sy
sê:
"kom
'n
bietjie
nader",
o
ja!
She
is
toxic
like
an
adder,
she
says:
"come
a
little
closer",
oh
yes!
Sy
vat
net
nooit
die
kortpad,
maar
ek
sal
haar
leer
She
just
never
takes
the
short
cut,
but
I
will
teach
her
Hoe
vinnig
ons
daai
hart
sal
kry
om
weer
te
probeer
How
fast
we
will
get
that
heart
to
try
again
Lek
my
lippe,
pak
my
tasse,
stop
my,
niks
gaan
my
keer
Licking
my
lips,
packing
my
bags,
stop
me,
nothing
will
hinder
me
En
ek
val
vir
jou,
soos
die
maan
hierop
die
teer
And
I
am
falling
for
you,
like
the
moon
on
the
tar
En
ek
soek
na
jou,
net
nog
'n
keer
And
I
am
searching
for
you,
just
one
more
time
Die
nag
raak
doof,
en
dis
die
bloed
wat
in
my
are
gil
The
night
grows
deaf,
and
it
is
the
blood
that
screams
in
my
veins
Hierdie
boytjie
soek
'n
boeregirl
...
This
boy
is
looking
for
a
farm
girl
...
En
ek
val
vir
jou,
soos
die
maan
hierop
die
teer
And
I
am
falling
for
you,
like
the
moon
on
the
tar
En
ek
soek
na
jou,
net
nog
'n
keer
And
I
am
searching
for
you,
just
one
more
time
Die
nag
raak
doof,
en
dis
die
bloed
wat
in
my
are
gil
The
night
grows
deaf,
and
it
is
the
blood
that
screams
in
my
veins
Hierdie
boytjie
soek
This
boy
is
looking
Die
nag
raak
doof,
en
dis
die
bloed
wat
in
my
are
gil
The
night
grows
deaf,
and
it
is
the
blood
that
screams
in
my
veins
Hierdie
boytjie
soek
This
boy
is
looking
Hierdie
boytjie
soek
This
boy
is
looking
Hierdie
boytjie
soek
'n
boeregirl
...
This
boy
is
looking
for
a
farm
girl
...
Оцените перевод
Оценивать перевод могут только зарегистрированные пользователи.
Авторы: Bok Van Blerk, Henning Joubert
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.