Bok van Blerk - Huil Soos 'n Man текст песни

Текст песни Huil Soos 'n Man - Bok van Blerk



As die dice dalk teen jou rol (as die dice dalk teen jou rol)
En die vaalpen jou laat hol (en die vaalpen jou laat hol)
Proe die stofbom in jou mond (proe die stofbom in jou mond)
Ploeg die grond, en blus die lont (ploeg die grond, en blus die lont)
En as jy op jou knieë val en jy voel jy nie meer kan
Huil soos 'n man
Cowboy huil nie voor sy perd (cowboy huil nie voor sy perd)
Wat maak dit die moeite werd? (Wat maak dit die moeite werd?)
'N Nerf-af wond tot op die skeen ('n nerf-af wond tot op die skeen)
Splinter breek, gebreekte been (splinter breek, gebreekte been)
En as jy onder water hyg, en na jou asem swyg
Huil soos 'n man
En as die trane, die trane, die trane brand
En jou moed wil skink, en jy's ver van die land
En as jou skete, jou skete, jou druk teen die sand
Hou net moed, sluk die bloed, staan net op as jy kan
Huil soos 'n man
As die olifant baklei (as die olifant baklei)
Is dit die gras wat swaarste kry (is dit die gras wat swaarste kry)
Al jou osse ingespan (al jou osse ingespan)
Rantsoen leeg geen waterkan (rantsoen leeg geen waterkan)
Want met jou hande vas geboei, moet jy nou met jou woorde stoei
Huil soos 'n man
En as die trane, die trane, die trane brand
En jou moed wil skink, en jy's ver van die land
En as jou skete, jou skete, jou druk teen die sand
Hou net moed, sluk die bloed, staan net op as jy kan
Huil soos 'n man
En as die trane, die trane, die trane brand
En jou moed wil skink, en jy's ver van die land
En as jou skete, jou skete, jou druk teen die sand
Hou net moed, sluk die bloed, staan net op as jy kan
Huil soos 'n man
(Huil soos 'n man)
Huil soos 'n man



Авторы: Vorster Johan, Van Blerk Bok, Grobler Hanna


Bok van Blerk - Steek Die Vure Aan
Альбом Steek Die Vure Aan
дата релиза
03-10-2013




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.