Bok van Blerk - Koue Voete Warm Liefde текст песни

Текст песни Koue Voete Warm Liefde - Bok van Blerk



Hey Willemiena kan jou voete dans
Ek onthou nog hoe jy met engele kon praat, laat in die aand
Hey Willemiena is jou wereld blou
Ek onthou nog hoe ek alles kon blameer op jou, my grootste fout.
Ek onthou nog hoe jy die komberse steel
Op 'n wintersnag ja dit was te veel vir my, vir my.
Met jou koue voete langs my warm lyf
Ons kon die huis se mure teen die dak uitdryf, net jy, dis net jy.
Maar koue voete maak warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my.
Hey willemiena hoor jy soek nou werk
Jy verkoop koeksisters by die kerk, ek weet, dis die moeite werd.
Se my willemiena dink jy ons sou werk
Of is jou wil net te sterk vir my, ons kon stry.
Ek onthou nog hoe jy die komberse steel
Op 'n wintersnag ja dit was te veel vir my, vir my.
Met jou koue voete langs my warm lyf
Ons kon die huis se mure teen die dak uitdryf, net jy, dis net jy.
Maar koue voete maak warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my.
Ja koue hande kweek warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my.
Ek onthou nog hoe jy die komberse steel
Op 'n wintersnag ja dit was te veel vir my, vir my.
Met jou koue voete langs my warm lyf
Ons kon die huis se mure teen die dak uitdryf, net jy, dis net jy.
Maar koue voete maak warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my.
Ja koue hande kweek warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my.
Maar koue voete maak warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my.
Ja koue hande kweek warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my.



Авторы: Christoph Kotze


Bok van Blerk - Steek Die Vure Aan
Альбом Steek Die Vure Aan
дата релиза
03-10-2013




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.