Bok van Blerk - Van De La Rey Tot Nou - перевод текста песни на русский

Текст и перевод песни Bok van Blerk - Van De La Rey Tot Nou




Hoor jy die magtige dreuning
Hoor jy die magtige dreuning
Oor die veld kom dit wyd gesweef
Oor die veld kom dit wyd gesweef
Dis die lied van ′n volk se ontwakking
Dis die lied van ' n volk se ontwakking
Wat harte laat sidder en beef
Wat harte laat sidder en beef
Voorvaders van ons generasie
Voorvaders van ons generasie
Was helde om op trots te wees
Was helde om op trots te wees
Soveel lesse uit onse verlede
Soveel lesse uit onse verlede
Maar nog meer om by mekaar te leer
Maar nog meer om by mekaar te leer
Van De la Rey tot nou
Ван де ла Рей тот ноу
Suid Afrika ek's lief vir jou
Suid Afrika ek lief vir jou
Hoor die donderweer en weet
Hoor die donderweer en weet
Daar was soveel bloed gesweet
Даар был совил Блед гесвит
En ons gaan nerens heen
En ons gaan nerens heen
Ons is hier om te bly
Ons is hier om te bly
Ons vir jou.
Ons vir jou.
Van De la Rey tot nou
Ван де ла Рей тот ноу
Nou meer as ′n honderd jaar later
Nou meer as 'n honderd jaar позже
Nogsteeds daardie selfde geveg
Nogsteeds daardie selfde geveg
Gaan ons ooit leer uit onse verlede
Гаан Онс ооит Леер Уит Онсе верледе
Wies verkeerd en wie is reg
Wies verkeerd en wie is reg
Van De la Rey tot nou
Ван де ла Рей тот ноу
Suid Afrika ek's lief vir jou
Suid Afrika ek lief vir jou
Hoor die donderweer en weet
Hoor die donderweer en weet
Daar was soveel bloed gesweet
Даар был совил Блед гесвит
En ons gaan nerens heen
En ons gaan nerens heen
Ons is hier om te bly
Ons is hier om te bly
Ons vir jou.
Ons vir jou.
Van De la Rey tot nou
Ван де ла Рей тот ноу
Hoor jy die magtige dreuning
Hoor jy die magtige dreuning
Oor die veld kom dit wyd gesweef
Oor die veld kom dit wyd gesweef
Dis die lied van 'n volk se ontwakking
Dis die lied van ' n volk se ontwakking
Wat harte laat sidder en beef
Wat harte laat sidder en beef
Van De la Rey tot nou
Ван де ла Рей тот ноу
Suid Afrika ek′s lief vir jou
Suid Afrika ek lief vir jou
Hoor die donderweer en weet
Hoor die donderweer en weet
Daar was soveel bloed gesweet
Даар был совил Блед гесвит
En ons gaan nerens heen
En ons gaan nerens heen
Ons is hier om te bly
Ons is hier om te bly
Ons vir jou
Ons vir jou
Van De la Rey tot nou
Ван де ла Рей тот ноу
Van De la Rey tot nou
Ван де ла Рей тот ноу
Suid Afrika ek′s lief vir jou
Suid Afrika ek lief vir jou
Hoor jy die magtige dreuning
Hoor jy die magtige dreuning





Авторы: Kotze Christoph, Voster Johan, Van Blerk Bok


Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.