CH2 - Tussen Treine - перевод текста песни на английский

Текст и перевод песни CH2 - Tussen Treine




Tussen Treine
Between Trains
Ek wonder wat van jou geword het.
I wonder what has become of you.
Jy wat nog so by my spook.
You who still linger so in my thoughts.
Ek weet net ons het die vuur gemaak.
I know that we lit the fire.
Die wêreld aan die brand gestook.
Set the world ablaze.
Nou is die nagte soveel stiller.
Now the nights are so much quieter.
Die dae eis hul eie tol.
The days take their toll.
Maar ons twee was die wilde wind se blare.
But we two were just leaves of the wild wind.
Ons kaartjies die hele wêreld vol.
Our tickets are scattered all over the world.
Tussen treine.
Between trains.
Tussen stasies.
Between stations.
daar basies, net die leë spore
There lies only the empty tracks.
Tussen treine.
Between trains.
Tussen stasies.
Between stations,
die leë spasies van die onskuld nou verlore.
The empty spaces of innocence now lost.
Nou vra ek waar het alles begin?
Now I ask, where did it all begin?
Die ding van los wees voor die wind.
The freedom to drift before the wind.
Onthou jy ook die rook, die yster?
Do you remember the smoke, the iron?
Die lig wat in die verte blink.
The light that gleamed in the distance.
Dan dink ek terug aan soveel dae.
I think back on so many days,
Soveel stawe op die spoor.
So many stops along the track.
Ja daar was voorheen 'n tyd van treine.
Yes, there was a time of trains before,
Waar en wanneer het ons dit verloor?
Where and when did we lose it all?
Tussen treine.
Between trains.
Tussen stasies.
Between stations.
daar basies, net die leë spore.
There lies only the empty tracks.
Tussen treine.
Between trains.
Tussen stasies.
Between stations,
die leë spasies van die onskuld nou verlore.
The empty spaces of innocence now lost.
Instrumenteel
Instrumental
Elke keer was dit 'n afskeid.
Each time was a goodbye,
Elke keer weer 'n begin.
And each time a beginning again.
'N Honderd haltes langs die spoor.
A hundred stops along the track,
Elke stasie het sy eie skim.
Each station with its own phantoms.
Miskien het ek verleer om te kyk.
Maybe I've forgotten how to look,
Jy bepaal jou eie baan.
You determine your own path.
Soms sien ek die skadu van jou spieëlbeeld.
Sometimes I see the shadow of your reflection,
As spieëls verbrokkel voor die maan.
As mirrors shatter before the moon.
Tussen treine.
Between trains.
Tussen stasies.
Between stations.
daar basies, net die leë spore.
There lies only the empty tracks.
Tussen treine.
Between trains.
Tussen stasies.
Between stations,
die leë spasies van die onskuld nou verlore.
The empty spaces of innocence now lost.





Авторы: Westhuizen Richard Van Der


Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.