Kurt Darren - Nog 'n Week Vir Jou - перевод текста песни на французский

Текст и перевод песни Kurt Darren - Nog 'n Week Vir Jou




Nog 'n Week Vir Jou
Encore une semaine pour toi
Ek het vir jou gesê
Je t'ai dit
Ek wil jou langs my
Je veux te voir à mes côtés
Maar lyk my jy's te wakker
Mais apparemment tu es trop réveillée
Ek gaan ń plan beraam
Je vais faire un plan
Maar dan ons toekoms saam
Pour notre avenir ensemble
Nou klop my hart nog stêrker
Mon cœur bat encore plus fort
En ek wonder
Et je me demande
Ooh
Ooh
En ek wonder
Et je me demande
Oor jou
À propos de toi
Ek gaan my beste pak
Je vais mettre ma plus belle tenue
Hierdie Sondag dra
Ce dimanche je la porterai
Ek gaan jou soen op die mond
Je vais t'embrasser sur la bouche
As jy teen Maandag vra
Si tu me le demandes lundi
En as Dinsdag kom sal ek jou blomme gee
Et si mardi arrive je t'offrirai des fleurs
Vir die res van die dag
Pour le reste de la journée
Maak ek jou rooibos tee
Je te ferai du thé rooibos
En teen Woensdag aand
Et mercredi soir
Sal ons ń fliek gaan loer
On ira voir un film
En ek gaan Donderdag middag
Et jeudi après-midi
Vir jou druiwe voer
Je t'apporterai des raisins
En teen Vrydag aand sal jy my myne wees
Et vendredi soir tu seras à moi
En op Saterdag beplan ek nog n week
Et samedi je planifie encore une semaine
Vir jou!
Pour toi !
Hou vas hier kom ń ding
Tiens bon, voilà que ça arrive
My plan gaan nou begin
Mon plan commence maintenant
Ek's op nog voor my wekker
Je suis debout avant mon réveil
Ek het my hemp gestreik
J'ai repassé ma chemise
Dat ek kan sexy lyk
Pour avoir l'air sexy
Nou klop my hart nog sterker
Maintenant mon cœur bat encore plus fort
En ek wonder
Et je me demande
Ooh
Ooh
En ek wonder
Et je me demande
Oor jou
À propos de toi
Ek gaan my beste pak
Je vais mettre ma plus belle tenue
Hierdie Sondag dra
Ce dimanche je la porterai
Ek gaan jou soen op die mond
Je vais t'embrasser sur la bouche
As jy teen Maandag vra
Si tu me le demandes lundi
En as Dinsdag kom sal ek jou blomme gee
Et si mardi arrive je t'offrirai des fleurs
Vir die res van die dag
Pour le reste de la journée
Maak ek jou rooibos tee
Je te ferai du thé rooibos
En teen Woensdag aand
Et mercredi soir
Sal ons ń fliek gaan loer
On ira voir un film
En ek gaan Donderdag middag
Et jeudi après-midi
Vir jou druiwe voer
Je t'apporterai des raisins
En teen Vrydag aand sal jy my myne wees
Et vendredi soir tu seras à moi
En op Saterdag beplan ek ek nog ń week
Et samedi je planifie encore une semaine
Vir jou!
Pour toi !
Ek gaan my beste pak
Je vais mettre ma plus belle tenue
Hierdie Sondag dra
Ce dimanche je la porterai
Ek gaan jou soen op die mond
Je vais t'embrasser sur la bouche
As jy teen Maandag vra
Si tu me le demandes lundi
En as Dinsdag kom sal ek jou blomme gee
Et si mardi arrive je t'offrirai des fleurs
Vir die res van die dag
Pour le reste de la journée
Maak ek jou rooibos tee
Je te ferai du thé rooibos
En teen Woensdag aand
Et mercredi soir
Sal ons ń fliek gaan loer
On ira voir un film
En ek gaan Donderdag middag
Et jeudi après-midi
Vir jou druiwe voer
Je t'apporterai des raisins
En teen Vrydag aand sal jy my myne wees
Et vendredi soir tu seras à moi
En op Saterdag beplan ek ek nog ń week
Et samedi je planifie encore une semaine
Vir jou!
Pour toi !
Nog ń week vir jou X 2
Encore une semaine pour toi X 2





Авторы: Don Kelly, Marc Brendon, Kurt Darren


Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.