Piet Botha - Van Tonder - перевод текста песни на немецкий

Van Tonder - Piet Bothaперевод на немецкий




Van Tonder
Van Tonder
Die spook het jou nou gevat
Der Geist hat dich nun genommen
Maar hier waar jy staan
Aber hier, wo du stehst
Is net die lede van jou bende
Sind nur die Mitglieder deiner Bande
So loop jou gedagtes
So wandern deine Gedanken
En jy hoor in Kimberley hys hulle die vlag van Brittanje
Und du hörst, in Kimberley hissen sie die Flagge Britanniens
Iewers sterf nog n kind in n konsentrasie kamp
Irgendwo stirbt noch ein Kind in einem Konzentrationslager
Maar dis nou alles iets van die verlede
Aber das ist nun alles etwas von der Vergangenheit
Prinses van wat
Prinzessin von was
Bobbejaanwyfie dra sulke mooi klere
Pavianweibchen trägt so schöne Kleider
Chorus:
Chorus:
Toe ek weer so kyk
Als ich wieder so schaue
Miskien net vir n oomblik
Vielleicht nur für einen Moment
Vang ek n spook
Fange ich einen Geist
Ek dink ek is n siener
Ich glaube, ich bin ein Seher
vir Jannie Hattingh
Sag Jannie Hattingh
Ek sal dit altyd onthou
Ich werde mich immer daran erinnern
vir Van Tonder
Sag Van Tonder
Ek stel dit hoog op prys
Ich schätze das sehr
Weet nie of ek jou ooit weer gaan sien
Weiß nicht, ob ich dich je wieder sehe
Hulle al die rebelle word dood geskiet
Sie sagen, alle Rebellen werden erschossen
Almal wat hulle kry
Alle, die sie finden
Noord van die Oranje Rivier
Nördlich des Oranje Flusses
Net vir die koning
Nur für den König
Net vir sy plesier
Nur für sein Vergnügen
Chorus
Chorus





Авторы: J P Botha, Piet Botha


Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.