Refentse - Blommetjie Gedenk Aan My - перевод текста песни на английский

Текст и перевод песни Refentse - Blommetjie Gedenk Aan My

Blommetjie Gedenk Aan My
Blommetjie Gedenk Aan My
'N Skraal wind waai oor nghoenie bosse op die pad buite uniondale
A piercing wind blows over the Nghoenie bushes on the road outside of Uniondale
Elke paasnaweek staan die spookmeisie daar as die herfswind hoeka al huil
Every Easter weekend the ghost girl stands there as the autumn wind howls around
Met haar lang swart hare onder sekelmaan tuur sy oor die vlaktes haai
With her long black hair she stares out over the plains under the crescent moon
En haar klere blink spookagtig saam en haar duim vra om haar op te laai
And her clothes shine spookily and her thumb asks for you to pick her up
En die kammanassie bergspook geil as hy klippe berg-af rol
And the Kammanassie mountain ghost is horny as he rolls rocks down the mountain
En die spookmeisie van Uniondale wat duimry en droewig sing
And the ghost girl of Uniondale who hitchhikes and sings sadly
Blommetjie gedenk aan my en sy lig haar duim na bo
Blommetjie remember me and she raises her thumb upwards
Blommetjie gedenk aan my sing die spook van die klein karoo
Blommetjie remember me sings the ghost of the Klein Karoo

Die reisigers verby uniondale het haar dikwels opgelaai
The travellers passing Uniondale have often picked her up
En verder aan so uit die niet verdwyn die wind wat waai
And further on out of nowhere disappears the wind that blows
So as jy saans in die langpad dwaal oor die paas se middernag
So if you stray along the main road at night on Easter midnight
Pasop vir die spook van die klein karoo, tensy jy gaan spoke jag
Beware of the ghost of the Klein Karoo, unless you are going ghost hunting
En die kammanassie bergspook geil as hy klippe berg-af rol
And the Kammanassie mountain ghost is horny as he rolls rocks down the mountain
En die spookmeisie van uniondale wat duimry en droewig sing
And the ghost girl of Uniondale who hitchhikes and sings sadly
Blommetjie gedenk aan my en sy lig haar duim na bo
Blommetjie remember me and she raises her thumb upwards
Blommetjie gedenk aan my sing die spook van die klein karoo
Blommetjie remember me sings the ghost of the Klein Karoo
Blommetjie gedenk aan my en sy lig haar duim na bo
Blommetjie remember me and she raises her thumb upwards
Blommetjie gedenk aan my sing die spook van die klein karoo
Blommetjie remember me sings the ghost of the Klein Karoo

Авторы: Anton Goosen

Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.