Riana Nel - Wys My Jou Hart текст песни

Текст песни Wys My Jou Hart - Riana Nel



Het jy ooit gewonder hoe dit sou voel
As al die see se water oor jou spoel
En het jy ooit gedink, dat dit alles so sou uit draai,
Net om aan die einde in trane te saai.
Want jy kyk na my soos die storm woed,
Net om in te gee tot sy waters
Maar ek ken 'n God wat ons help om te glo
Hy verstaan en ken al ons vrae
So wys my jou hart
Waarvoor jy bang is en waaroor jy twyfel
En neem nou my hand
Vee weg die trane
Vergeet al jou vrese en neem net een tree op 'n slag
En saam sal ons lag oor gister,
Want genade is net vir vandag genoeg.
Te veel keer getwyfel, in dit wat jy glo,
Maar steeds bly jy staande, want iemand hou jou bo
Net om te sien hoe die sonstrale skyn
En dit wat jou moeg maak, deur liefde verdwyn
Want jy kyk na my soos die storm woed,
Net om in te gee tot sy waters
Maar jy ken 'n God wat jou help om te glo
Hy verstaan en ken al jou vrae
So wys my jou hart
Waarvoor jy bang is en waaroor jy twyfel
En neem nou my hand
Vee weg die trane,
Vergeet al jou vrese en neem net een tree op 'n slag.
En saam sal ons lag oor gister,
Want genade is net vir vandag genoeg.
Want jy kyk na my soos die storm woed,
Net om in te gee tot sy waters
Maar jy ken 'n God wat jou help om te glo
Hy verstaan en ken al jou vrae
So wys my jou hart
Waarvoor jy bang is en waaroor jy twyfel
En neem nou my hand
Vee weg die trane,
Vergeet al jou vrese en neem net een tree op 'n slag.
En saam sal ons lag oor gister,
Want genade is net vir vandag genoeg.



Авторы: Nel Riana Heletjie


Riana Nel - Die Moeite Werd
Альбом Die Moeite Werd
дата релиза
01-04-2011




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.