Steve Hofmeyr - Kinders Van Die Wind - перевод текста песни на немецкий

Kinders Van Die Wind - Steve Hofmeyrперевод на немецкий




Kinders Van Die Wind
Kinder des Windes
Ek ken 'n ou, ou liedjie
Ich kenne ein altes, altes Lied
Van lewenswel en wee
Von Lebensglück und Leid
Van lank-vergane skepe in
Von längst vergangenen Schiffen in
Die kelders van die see
Den Kellern des Meeres
Die woorde is vergete
Die Worte sind vergessen
En tog, die deuntjie draal
Und doch, die Melodie verweilt
Soos vaag-bekende grepies in
Wie vage bekannte Fetzen in
'N Baie ou verhaal
Einer sehr alten Geschichte
Van swerwers sonder rigting
Von Wanderern ohne Richtung
Van soekers wat nooit vind
Von Suchern, die niemals finden
En eindelik was almal maar
Und schließlich waren alle nur
Net kinders van die wind
Nur Kinder des Windes
Gesigte, drome, name
Gesichter, Träume, Namen
Is deur die wind verwaai
Sind vom Wind verweht
En waarheen daardie woorde is
Und wohin jene Worte sind
Sou net 'n kind kon raai
Könnte nur ein Kind erraten
Swerwers sonder rigting
Wanderer ohne Richtung
Soekers wat nooit vind
Sucher, die niemals finden
En eindelik was almal maar
Und schließlich waren alle nur
Net kinders van die wind
Nur Kinder des Windes





Авторы: K Du Plessis


Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.