Ivan Roux - Dis Liefde текст песни

Текст песни Dis Liefde - Ivan Roux



Wat is dit
Wat voel ek binne my
my wat is dit
Voel jy dit
Die bewe wat ek kry, my voel jy dit
Dis jy wat dit doen aan my
My geluk in jou smile gekry
Deur die lewe na jou gelei
Tot in ewigheid
Daai gevoel in jou hart as ek jou sien
En daai hitte wat brand tot in jou siel
Die tevrede gaan slaap
En die wakker raak
Dis liefde
Die enigste pyn wat lekker is
Jou so vinnig kan breek of regmaak
Dis liefde
Dis liefde
Beter as
Die opkoms van die son
Dit is beter as
Alles wat daar in my lewe is
En daar ooit al was
Dis jy wat dit doen aan my
My geluk in jou smile gekry
Deur die lewe na jou gelei
Tot in ewigheid
Daai gevoel in jou hart as ek jou sien
En daai hitte wat brand tot in jou siel
Die tevrede gaan slaap
En die wakker raak
Dis liefde
Die enigste pyn wat lekker is
Jou so vinnig kan breek of regmaak
Dis liefde
Dis liefde
Dis jy wat dit doen aan my
My geluk in jou smile gekry
Deur die lewe na jou gelei, tot in ewigheid
Daai gevoel in jou hart as ek jou sien
En daai hitte wat brand tot in jou siel
Die tevrede gaan slaap
En die wakker raak
Dis liefde
Dis liefde
Die enigste pyn wat lekker is
Jou so vinnig kan breek of regmaak
Dis liefde
Dis liefde
Oohh, dis liefde



Авторы: Johan Oberholzer


Ivan Roux - Daai Ding
Альбом Daai Ding
дата релиза
30-11-2018




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.